02/06/2026
As jy die post sien
Deel hom asseblief
GROOT ASSEBLIEF!!!
๐๐๐
๐๐๐๐๐๐๐๐ซต๐๐
๐๐ฒ๐น๐ฎ๐ป๐ด๐ฟ๐ถ๐ธ๐ฒ ๐ธ๐ฒ๐ป๐ป๐ถ๐๐ด๐ฒ๐๐ถ๐ป๐ด ๐ฎ๐ฎ๐ป ๐ฎ๐น ๐ผ๐ป๐ ๐ด๐ฒ๐๐ฎ๐ฎ๐ฟ๐ฑ๐ฒ๐ฒ๐ฟ๐ฑ๐ฒ ๐ธ๐น๐ถรซ๐ป๐๐ฒ
Ons wil graag almal in kennis stel dat ons Langeberg Mall-tak permanent gesluit is.
Maar moenie bekommer nie โ Het Deegmeisje se hooftak by Bayview Plaza, Winkel Nr. 2 bly steeds oop en gereed om julle met dieselfde gehalte produkte en vriendelike diens te bedien.
Ons is ook nou Sondae van 09:00 tot 12:00 oop vir julle gerief.
Baie dankie vir elke kliรซnt se ondersteuning, lojaliteit en aanmoediging deur die jare. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons en ons sien uit daarna om julle steeds by ons hooftak te verwelkom.
Ons waardeer elkeen van julle. ๐
ใviralใท ใviralใทalใท ใviralvideo Karin En Jaen Naude Petro Grobler Steyn Hellmut de Cramer R-Tech Mossel Bay George Tourism Sarah Barnard Groot Brakrivier Uitspanmark Mossel Bay Municipality La Peron Visskerm Sarah Saayman De Bakery Deli Magdel Riekert Sandra Fourie Nikki du Toit Charmaine Lessingh Mossel Bay Advertiser Outeniqua Family Market EDEN TODAY Renier J Venter Het Deegmeisje