Mabra Baking

Contact the business

Mabra Baking Welkom in my kombuis! Ek bak met liefde, deel my eie resepteboek, en gee klasse in Royal Icing koekies, klein koekies en beskuit.
(1)

Kom bak saam en kweek so jou liefde vir die kombuis.

30/10/2026

Baie opgewonde!!

25/10/2026

Hoe geseënd is ek om deel te wees van hierdie fantastiese avontuur. 🙏🙏

So geseënd met ñ droom wat waar geword het. Baie dankie aan almal by Kokkedoor. ❤️❤️
25/10/2026

So geseënd met ñ droom wat waar geword het. Baie dankie aan almal by Kokkedoor. ❤️❤️

Party drome bly net drome. Ander kry vlerke. ❤️🌾
Kokkedoor: Klassiek was vir my ’n eens-in-’n-leeftyd-ervaring. Iets waaroor ek lank gedroom het, wat uiteindelik lewe gekry het tussen die koringlande, berge en ongelooflike mense van die Overberg. Ek wens ek kon elke oomblik weer beleef. Die vroegoggende, lang dae, harde werk, lekker lag, soms trane en daardie oomblikke waar jy net stil raak en besef: Ons is besig om iets besonders te maak. Aan elke enkele mens voor én agter die kameras – DANKIE. Elkeen van julle het ’n stukkie van hierdie droom help waar maak. Sonder julle sou dit net ’n droom gebly het. Die Overberg het my hart gesteel. En hierdie ervaring sal vir altyd deel wees van wie ek is. Ek is ongelooflik trots op wat ons saam geskep het. Nou kan ek nie wag dat julle dit ook beleef nie. 5 November | 20:00 | kykNET Kokkedoor: Klassiek. Waar onthoukos en nuwe drome mekaar op die goue middeweg ontmoet. ❤️

17/10/2026

Jy is sooo oulik en die mooiste!! Milandre Braaf ❤️❤️

Die oulikste kinkelkokke. ❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️Vir jou elkeen
17/10/2026

Die oulikste kinkelkokke.
❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
❤️Vir jou elkeen

🍪 MABRA BAKING IS TERUG! 🍪Met liefde gebak, spesiaal vir julle! ❤️Ek begin weer bak vanaf 15 November en neem dan graag ...
16/10/2026

🍪 MABRA BAKING IS TERUG! 🍪
Met liefde gebak, spesiaal vir julle! ❤️
Ek begin weer bak vanaf 15 November en neem dan graag bestellings.
Kontak my gerus om jou bestelling te plaas. 🧁🍪
Dankie vir julle volgehoue ondersteuning! 🌸

Maande het verminder na weke. Weke het verminder na daggies. Nou kan ek nie wag nie!!! 💙Hier in die ma se kombuis gaan d...
15/10/2026

Maande het verminder na weke.
Weke het verminder na daggies.
Nou kan ek nie wag nie!!! 💙

Hier in die ma se kombuis gaan dit rof om als klaar te kry. Oumas sorg mos altyd dat sy koekies saam vat as sy gaan kuier.

Address

George
0000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mabra Baking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mabra Baking:

Shortcuts

Share