25/10/2014
Trappies en hortjies geverf in Rynfield. Haal matte uit en teel vloere binne in units. Verf al die vertrekke en sit ekstra kaste in kombuis. Vervang al die stortkoppe en en badstortgordels. Vervang alles wat stukkend is en maak skoon vir nuwe intrekkers om in te trek. Amazon groepie het lekker besig begin raak.