05/06/2026
SCHOLARS, THIS ONE'S FOR YOU! 🎓☕
To all our amazing scholars - thank you for making ELSONA such a vibrant part of your week! We love seeing your friendly faces, hearing the laughter, and soaking up the energy you bring through our doors.
As a little thank you, we're giving all scholars a 10% discount on our truth coffee & our delicious treats, every Wednesday! 🎉
📚 Bring your friends.
☕ Grab your favourite drink & delicious treat
🎉 Enjoy 10% OFF
See you soon!
SKOLIERE, HIERDIE EEN IS VIR JULLE! 🎓☕
Aan al ons wonderlike skoliere - dankie dat julle ELSONA so 'n lewendige deel van julle week maak! Ons geniet dit so om jul vriendelike gesiggies te sien, die gelag te hoor en die lekker energie te ervaar wat julle deur ons deure bring.
As 'n klein dankie vir julle ondersteuning, gee ons nou 10% afslag aan alle skoliere op ons truth coffee & heerlike eetgoed, elke Woensdag! 🎉
📚 Bring jou vriende.
☕ Geniet jou gunsteling drankie en iets lekkers om te eet.
🎉 Kry 10% AF.
Ons sien julle binnekort! 🤎☕
💛Elsona