09/02/2023
An established Architectural Draft and Design business in George/Mosselbay is looking for an energetic person with applicable experience.
Preference will be given to detail orientated applicants experienced in complete work drawings, on-site measuring, design capabilities, knowledge of building regulations, energy efficiency calculations, well developed communication skills with inter alia home owners’ associations.
Mail your CV to [email protected] and include contactable references. Only Career seekers will be considered. Remuneration to be discussed in the interview with successful applicants. Applications closes 20 February 2023.
‘n Gevestigde Argitektoniese teken en ontwerp besigheid in George/Mosselbay verlang die dienste van n energieke persoon met toepaslike ervaring.
Voorkeur sal gegee word aan ‘n detail georiënteerde persoon met ervaring in voltooide werkstekeninge, ter-plaatse opmetings, ontwerp vermoë, kennis van bouregulasies, energie effektiwiteitsberekeninge, goed ontwikkelde kommunikasievermoë met onder andere Huis eienaars verenigings.
Epos jou aansoek met opspoorbare verwysings na [email protected] Slegs iemand wat loopbaangedrewe is sal oorweeg word. Betalingstruktuur sal tydens die onderhoud met die suksesvolle applikant bespreek word. Aansoeke sluit 20 Februarie 2023.