Best Blinds

Best Blinds BEST BLINDS is vanaf 2003 gevestig in die Tuinroete streek. Ons woord is ons eer en ons werk ñ monument en ons trots. Kontak Helmien
072 383 0234
(1)

09/10/2025
Slope Vertical Blinds 👌🏼☎️072 383 0234  WhatsApp 072 383 0234
04/06/2025

Slope Vertical Blinds 👌🏼

☎️072 383 0234

WhatsApp 072 383 0234

Pvc Fauxwood WhiteThe name says it all………Best Blinds!!Do you want the Best phone or WhatsApp us today ☎️072 383 0234
18/05/2025

Pvc Fauxwood White
The name says it all………
Best Blinds!!

Do you want the Best phone or WhatsApp us today ☎️
072 383 0234

Outdoor ScreeningBlack iron greyVerander jou buite leerarea in ñ vertrek, deel van jou huis. Kuier lekker “buite”, wind ...
15/05/2025

Outdoor Screening
Black iron grey

Verander jou buite leerarea in ñ vertrek, deel van jou huis.
Kuier lekker “buite”, wind en koue pla minimaal.

072 383 0234 ☎️
WhatsApp

Jy kan tot koekeloer wat by die bure aangaan deur jou blinds 🙊🤣
24/10/2024

Jy kan tot koekeloer wat by die bure aangaan deur jou blinds 🙊🤣

Before - old vertical blindsAfter - Pvc Fauxwood blinds
12/10/2024

Before - old vertical blinds
After - Pvc Fauxwood blinds

Dubbel rollers…..Blockout en Screening Screening Dag blind, beskerm jou meubels teen die Afrika son. Gee privaatheid deu...
25/09/2024

Dubbel rollers…..
Blockout en Screening

Screening
Dag blind, beskerm jou meubels teen die Afrika son.
Gee privaatheid deur die dag.

Blockout
Maak vertrek donker in die aand.
Gee privaatheid as jou ligte aan is in die aand.

Kontak of whatsapp vir jou gratis kwotasie
072 383 0234

Kontak of whatsapp vir jou gratis kwotasie ☎️072 383 0234
04/09/2024

Kontak of whatsapp vir jou gratis kwotasie ☎️
072 383 0234

01/09/2024

Satin Flower - Blue
Blockout rollers
Fauxwood pvc white 50mm
Stylvol en klasiek

Ñ jaar terug vir kliënt blinds geinstalleer. Hy kontak my vanoggend oor een van die blinds wat ñ probleem het. Vir ons i...
17/07/2024

Ñ jaar terug vir kliënt blinds geinstalleer.
Hy kontak my vanoggend oor een van die blinds wat ñ probleem het.
Vir ons is dit prioriteit om ons kliënt so gou as moontlik te help.

Na verkoper diens is vir my een van diè belangrikste diens, wat ons as Best Blinds lewer.

Screening white greySkoon sagte afwerking vir jou hele huis. *  Privaatheid deur die dag*  92% beskerming teen die son o...
14/07/2024

Screening white grey

Skoon sagte afwerking vir jou hele huis.

* Privaatheid deur die dag
* 92% beskerming teen die son op jou meubels.

Materiaal eco vriendelik

Gratis kwotasie
☎️ 072 383
Whatsapp 072 383 0234

Address

Myburg Street 6
Groot-Brakrivier
6525

Telephone

0723830234

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Best Blinds posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share