29/05/2026
π¨
D**k jy jy het wat dit vat om vinnig op te tree wanneer dit saak maak?
Mayday Alarms soek gemotiveerde, betroubare en hardwerkende Response Officers om by ons span aan te sluit.
β
Maak βn verskil in jou gemeenskap
β
Werk saam met βn professionele span
β
Groei in die sekuriteitsbedryf
β
Beskerm lewens en eiendom
π Harrismith
π
Sluitingsdatum: 29 Mei 2026
π§ Stuur jou CV na:
[email protected]
[email protected]
π 083 441 3939
Tag iemand wat perfek sal wees vir die werk π