GreenGate Horticulture

GreenGate Horticulture GreenGate Horticulture is a landscaping company with additional services: irrigation, pruning and seasonal colour plantings. Gift shop

Owned & run by an experienced & qualified horticulturist/landscaper, who's also the owner of Tigane Kwekery.

Have a blessed Easter 🐰Please note Tigane Kwekery's operating hours
03/04/2026

Have a blessed Easter 🐰
Please note Tigane Kwekery's operating hours

21/01/2026
Ons het ń verskeidenheid grootte potte by Tigane Kwekery 👏🏻Vir al jou tuinmaak behoeftes en begeertes, kom kuier by ons ...
16/01/2026

Ons het ń verskeidenheid grootte potte by Tigane Kwekery 👏🏻

Vir al jou tuinmaak behoeftes en begeertes, kom kuier by ons 🤩

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Hier sal jy inspirasie en nuwe lewe vind vir jou tuin! Kort jy raad of leiding met plante of uitlegte? Gesels met ons. 👏...
12/01/2026

Hier sal jy inspirasie en nuwe lewe vind vir jou tuin! Kort jy raad of leiding met plante of uitlegte? Gesels met ons. 👏🏻

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

ONS IS OOP 2026!☀️Ons verwelkom jou in ons plattelandse oase, met verskeie opsies & variante plantjies, bome en bosse. 🌱...
06/01/2026

ONS IS OOP 2026!☀️

Ons verwelkom jou in ons plattelandse oase, met verskeie opsies & variante plantjies, bome en bosse. 🌱🪻🌳

Tigane kwekery bied ook nou ń haarsalon & barber✂️ Naelsalon 💅🏼 en Gift/koffie winkel🎁🍰 op ons perseell!!

Bring jou geliefdes 🤍
Join ons groep
https://chat.whatsapp.com/Lmn8aDZSEZe8J5AuEWD3cn

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Ons nooi jou uit om vir oulaas by ons te kom kuier! 🎄Pragtige verskeidenheid plante om uit te kies en keur! 👏🏻Dankie ook...
22/12/2025

Ons nooi jou uit om vir oulaas by ons te kom kuier! 🎄

Pragtige verskeidenheid plante om uit te kies en keur! 👏🏻

Dankie ook vir elkeen se ondersteuning deur hierdie jaar! Ons sien uit vir ń voorspoedige nuwe jaar 🙏🏼👏🏻

Geniet hierdie spesiale familie tyd!🎄

Charl en die Tigane Kwekery span 💫

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Krismisrose vir Kersfees!🎄Ons het ń verskeidenheid in kleur beskikbaar. Plantjies, saailinge, struike, boompies, vetplan...
18/12/2025

Krismisrose vir Kersfees!🎄
Ons het ń verskeidenheid in kleur beskikbaar.

Plantjies, saailinge, struike, boompies, vetplante, potte en meer beskikbaar!

Ons is vandag - Dinsdag nog oop vir besigheid! (Nie Son.) 👏🏻💐

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Ons sal 16 Okt gesluit wees 😊
11/12/2025

Ons sal 16 Okt gesluit wees 😊

Neem kennis van ons datums en ure hierdie feestyd! 🥳

Kom maak jou kersfees tafel se potjies vol met ons mooiste verskeidenheid plantjies! 🎄

Join ons groep
https://chat.whatsapp.com/Lmn8aDZSEZe8J5AuEWD3cn?mode=hqrc

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Dis ń roos paradys by Tigane Kwekery!🌹 Verskeie soorte en kleure, die mooiste sny rose ook vir jou eie huis se vaas of v...
11/12/2025

Dis ń roos paradys by Tigane Kwekery!🌹

Verskeie soorte en kleure, die mooiste sny rose ook vir jou eie huis se vaas of vir ń vriendin 🫶🏼

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Neem kennis van ons datums en ure hierdie feestyd! 🥳Kom maak jou kersfees tafel se  potjies vol met ons mooiste verskeid...
05/12/2025

Neem kennis van ons datums en ure hierdie feestyd! 🥳

Kom maak jou kersfees tafel se potjies vol met ons mooiste verskeidenheid plantjies! 🎄

Join ons groep
https://chat.whatsapp.com/Lmn8aDZSEZe8J5AuEWD3cn?mode=hqrc

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

17/11/2025

Behalwe vir ons pragtige plante, bied Tigane kwekery nóg meer!!
Hier kry jy ook ons koffie/geskenk winkel ☕🎁 nael en haarsalon 💅🏼✂️, en eiendomsagentskap 🏘

ń Lekker uitstappie vir almal! 👏🏼

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Hier is iets vir elke tuin-liefhebber, kom loer gerus in! 👏🏻Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴Kwekery+27 66 203 5996Charl+...
10/11/2025

Hier is iets vir elke tuin-liefhebber, kom loer gerus in! 👏🏻

Tigane Kwekery, Hartbeesfontein🪴

Kwekery
+27 66 203 5996
Charl
+27 82 570 5659

Address

R507 Ottosdal Road
Hartbeesfontein
2600

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GreenGate Horticulture posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GreenGate Horticulture:

Share