Ladybird Tuine

Ladybird Tuine Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Ladybird Tuine, Gardener, 1 Nic Meyer Street, Hartenbos.

Wenk vir die dag...SOS VIR GRASPERKE...Hierdie is 'n ideale tyd om jou grasperk reg te kry vir somer.- Sny jou grasperk ...
18/08/2025

Wenk vir die dag...

SOS VIR GRASPERKE...
Hierdie is 'n ideale tyd om jou grasperk reg te kry vir somer.
- Sny jou grasperk kort om dooie mat af te kry en dooie gras op te tel.
NIE LM GRASPERKE NIE
- Gooi jou grasperk nou baie goed nat. Onthou Kikuju vereis ongeveer 25mm
Water per week en LM 30mm.
Vroeg oggend is altyd beter en gee meer water, minder gereeld, as elke dag of tweede dag 'n bietjie.
- Indien daar oop kolle is en baie vas getrapte dele, maak liggies los met 'n vurk.
- Gee jou grasperk nou 'n algemene voeding soos 2.3.2 of 'n organiese bemestingstof soos ProTek se Guano korrels, Guanoboost of Gromor.

(JY WIL NOU EERS DIE WORTELS VOED)
- Gooi weer goed nat en kom in 'n water gee roetine.
- Kyk vir enige insek aktiwiteit en behandel daarvolgens, ek verkies 'n "ligter" gif soos Karbadust.
ONTHOU - Hierdie is nie 'n eenmalige behandeling nie, jy moet dit gereeld doen as jy aktiwiteit sien.

PROBEER GIF VERMY.
- Indien jou gras ongelyk is kan jy nou 'n bolaag gooi, ek hou van Culterra se produk.
BOLAAG IS NIE ELKE JAAR NODIG NIE, INDIEN JOU GRAS GELYK IS, IS BOLAAG NET 'N AKSIE OM JOU GROND TE VOED.
( LM grasperke kry nie 'n bolaag nie)
- Jy kan jou grasperk, veral LM, elke maand met 'n organiese bemestingstof voed.
- Indien jy korrels kunsmis gebruik, kan jy dit elke twee maande gooi.
Geniet julle tuine!

Nuwe toevoeging. Arborist chainsaw. MS 194 T petrol-driven chainsaw: for effective tree maintenance with precise cuts
02/08/2025

Nuwe toevoeging. Arborist chainsaw.

MS 194 T petrol-driven chainsaw: for effective tree maintenance with precise cuts

Voor en na ontbossing
10/07/2025

Voor en na ontbossing

16/04/2025
18/03/2025

It looks like Spring in the middle of Autumn!

Elke dag, elke tuin, word net ons beste gegee. Hierdie boodskappe maak alles die moeite werd.
06/03/2025

Elke dag, elke tuin, word net ons beste gegee. Hierdie boodskappe maak alles die moeite werd.

Afsaag van bome
06/03/2025

Afsaag van bome

En so begin 2025
14/01/2025

En so begin 2025

Le van grasperk by nuwe ontwikkelung
16/11/2024

Le van grasperk by nuwe ontwikkelung

06/11/2024
Skoonsny van palms
02/09/2024

Skoonsny van palms

Address

1 Nic Meyer Street
Hartenbos
6520

Telephone

+27712230745

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ladybird Tuine posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ladybird Tuine:

Share

Category