ICE Brothers

ICE Brothers Twee Boeties wat ys maak en verkoop! ondersteun ons asb. Groete Thysie en Stephan

πŸŽ‰ GROOT NUUS! Ons besigheid groei! πŸŽ‰πŸ§Š Ons verkoop steeds ys teen slegs R15 – perfek vir enige geleentheid!πŸ”₯ NUUT! Ons ve...
18/12/2025

πŸŽ‰ GROOT NUUS! Ons besigheid groei! πŸŽ‰

🧊 Ons verkoop steeds ys teen slegs R15 – perfek vir enige geleentheid!

πŸ”₯ NUUT! Ons verhuur nou ook partytjie-braaiers
πŸ‘‰ 8 op die stand vir net R500

✨ Daar is ook ekstra items beskikbaar om te huur of te koop om jou partytjie nog beter te maak.

πŸ“ž Kontak ons vandag: 074 250 9821

Ondersteun plaaslik – ons sien uit daarna om jou te help! πŸ™Œ

🧊Dankie vir die ondersteuning BubbleZ.Ons jong entrepreneurs is dankbaar. Aan al die Heidelberg GP ondersteun lokal, lok...
15/02/2025

🧊Dankie vir die ondersteuning BubbleZ.
Ons jong entrepreneurs is dankbaar. Aan al die Heidelberg GP ondersteun lokal, lokal is lekker! Groete Thys & Stephan

Dankie Protek vir die ondersteuning! Ons waardeer julle opreg!    Bestelling 079 504 2996
03/12/2024

Dankie Protek vir die ondersteuning! Ons waardeer julle opreg!

Bestelling 079 504 2996

Ons het verseker die beste kliënte ooit! Dankie dat julle ons ondersteun! Liefde Thys & Stephan🧊🩡
18/11/2024

Ons het verseker die beste kliënte ooit! Dankie dat julle ons ondersteun! Liefde Thys & Stephan🧊🩡

17/11/2024

The perfect party cruise! Spend the weekend dancing to your favourite sokkie dance songs, and rubbing shoulders with the artists! Board MSC Musica for a 3-night cruise in Durban, and sail away into the deep blue Indian Ocean for the party cruise of a lifetime as you dance and sing along to your favo...

Service with a smile!Ons huis het ys! R15 vir 3kg 🧊🧊🧊079 504 2996
16/11/2024

Service with a smile!
Ons huis het ys! R15 vir 3kg 🧊🧊🧊
079 504 2996

Jy lees reg! Ons lewer af in Heidelberg. 10 sakke +Besighede ons vat bestellings.079 504 2996 🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊
31/10/2024

Jy lees reg! Ons lewer af in Heidelberg. 10 sakke +
Besighede ons vat bestellings.
079 504 2996
🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊🧊

Hallo almal😁Thys en Stephan hier! Ons verkoop verseker die beste ys op die dorp. Ondersteun ons ICE BROTHERS BESIGHEID t...
30/10/2024

Hallo almal😁
Thys en Stephan hier! Ons verkoop verseker die beste ys op die dorp.
Ondersteun ons ICE BROTHERS BESIGHEID terwyl ons nog nie Pappa vir krag hoef te betaal nie!πŸ˜„
🧊 R15 vir 3kg 🧊

079 504 2996

Address

Heidelberg
1441

Telephone

+27795042996

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ICE Brothers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share