04/09/2026
🌱 PLANT TIPS OF THE WEEK 🌱
🌱 Voed jou tuin: Gee rose, struike, grasperke en blomplante ’n goeie lentebemesting.
* 🌹 Rose: Bemes, hou dop vir plantluise en swamsiektes, en verwyder dooie of swak groei.
* 🌿 Grasperk: Sny gereeld, verwyder dooie materiaal, belug harde grond en strooi lawndressing waar nodig.
* 🌸 Plant vir kleur: Nou is ’n heerlike tyd vir petunias, salvias, pelargoniums, gazanias en ander somerkleur.
🍂 Deklaag: Sit ’n vars laag kompos of mulch rondom plante om vog te behou en onkruid te beperk.