Tuin van Eden Tuinskool

Tuin van Eden Tuinskool Die geur van groente word bepaal deur die proses van mineralisasie. Net ongesonde groente kan vrot

Plek, tyd en koste beskikbaar op navrae
31/01/2017

Plek, tyd en koste beskikbaar op navrae

Tuinbouklubs bespreek die onderwerp van Organiese en Medisinale groente en kruie, gevul met 70+minerale, vitamiene, komplekse proteiene en Bioflavonoids en natuurlike antibiotika en anti-histamien. Ons vergader by Boksburg, Heidelberg, Midrand, Centurion, Bethal en Standerton. Inligting vir datums en tye beskikbaar op navrae. Publiek is welkom.

Tuinbouklubs bespreek die onderwerp van Organiese en Medisinale groente en kruie, gevul met 70+minerale, vitamiene, komp...
31/01/2017

Tuinbouklubs bespreek die onderwerp van Organiese en Medisinale groente en kruie, gevul met 70+minerale, vitamiene, komplekse proteiene en Bioflavonoids en natuurlike antibiotika en anti-histamien. Ons vergader by Boksburg, Heidelberg, Midrand, Centurion, Bethal en Standerton. Inligting vir datums en tye beskikbaar op navrae. Publiek is welkom.

Boksburg Tuinbouklub vergader 24 Januarie om 09h45 vir 10h00. Ons bespreek die gebruik van aerobiese kompostee om groeik...
17/01/2017

Boksburg Tuinbouklub vergader 24 Januarie om 09h45 vir 10h00. Ons bespreek die gebruik van aerobiese kompostee om groeikrag te verhoog

16/07/2016
Saturday, July 30th:  We present a morning course on the secrets of healthy growth and how to turn your garden in a para...
07/07/2016

Saturday, July 30th: We present a morning course on the secrets of healthy growth and how to turn your garden in a paradise of growth. No pests and diseases. Bookings with Arina at 082 331 5434.

23/06/2016

Organiese nutrientryke groentekursus saterdag , 25 Junie om 09h00 - 13h00. Selfs al plant jy in klein tuine of potte. Bespreek by 082 331 5434

Midrand tuinbouklub plant hangmandjies Donderdag 26 Mei. Die publiek is welkom om saam met ons te leer van kleurvolle ha...
18/05/2016

Midrand tuinbouklub plant hangmandjies Donderdag 26 Mei. Die publiek is welkom om saam met ons te leer van kleurvolle hangmandjies. Kontak Arina by 082 331 5434

Tuinbouklub van Oosrand vergader dinsdag om 10h00. Raad om jou dooie en verdroogte tuin te omskep in n oase. Die publiek...
12/01/2016

Tuinbouklub van Oosrand vergader dinsdag om 10h00. Raad om jou dooie en verdroogte tuin te omskep in n oase. Die publiek welkom.

Oosrand Tuinbouklub vergader dinsdag om 10h00. Omskep jou tuin in n lushof met grond konditioners. Hoe verskil dit van k...
09/01/2016

Oosrand Tuinbouklub vergader dinsdag om 10h00. Omskep jou tuin in n lushof met grond konditioners. Hoe verskil dit van kunsmis tydens die hitte en droogte. Besoekers welkom teen R40,00.

Centurion Tuinbouklub vergader woensdag, 13 Januarie om 09h30. Ons bespreek die gebruik van grond konditioneerders om jo...
07/01/2016

Centurion Tuinbouklub vergader woensdag, 13 Januarie om 09h30. Ons bespreek die gebruik van grond konditioneerders om jou tuin in n lushof te omskep na die droogte. Besoekers welkom. Kontak [email protected]. as jy belangstel om saam met ons te kuier.

Heidelberg Tuinbouklub vrydag, 8 Januarie om 09h30 by kwekery. Alle besoekers welkom. Laat ons jou help om jou verdroogt...
05/01/2016

Heidelberg Tuinbouklub vrydag, 8 Januarie om 09h30 by kwekery. Alle besoekers welkom. Laat ons jou help om jou verdroogte tuin weer te omskep in n oase met min water. Ons bespreek ook probleme uit jou tuin.

Gardenclub meeting on saturday, 9th at 14h00. Hoe soil conditioners help you with the drought and pests. The difference ...
05/01/2016

Gardenclub meeting on saturday, 9th at 14h00. Hoe soil conditioners help you with the drought and pests. The difference between soil conditioners and fertilizers. All visitors welcome.

Address

Fairbridgestraat 35, Parkrand, BOKSBURG
Johannesburg
1459

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tuin van Eden Tuinskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Tuin van Eden Tuinskool:

Featured

Share

Category