GF van Tonder Bouery

GF van Tonder Bouery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from GF van Tonder Bouery, Mobile building service, Kannaland.

Ons het nog `n baie unieke projek einde laas jaar voltooi.Ons het `n  swembad gebou! Hy bevat `n kol- kol, wat heerlik i...
27/03/2025

Ons het nog `n baie unieke projek einde laas jaar voltooi.

Ons het `n swembad gebou! Hy bevat `n kol- kol, wat heerlik is vir die karoo briesie in die aand!

Ons sien uit na nog baie sulke projekte hierdie jaar!!!

Hou ons spasie dop vir sommer nog baie opwindende projekte hierdie jaar!!!

Ons skop 2025 af met `n huisie in `n dam. Ja, jy het reg gelees `n huis in `n gebreekte dam!Dankie vir die klient wat on...
26/03/2025

Ons skop 2025 af met `n huisie in `n dam. Ja, jy het reg gelees `n huis in `n gebreekte dam!

Dankie vir die klient wat ons elke keer in sy vertroue plaas om van die projekte `n sukses te maak!

Ons sien uit na nog baie sulke unieke projekte vir 2025!

Einde 2024 het ons nog `n pomphuis by Mont Rough Olive Estate gebou. Dankie vir ons klient wat elke keer sy vertroue in ...
10/03/2025

Einde 2024 het ons nog `n pomphuis by Mont Rough Olive Estate gebou.
Dankie vir ons klient wat elke keer sy vertroue in ons span plaas om die projek suksesvol af te handel.

Splinter nuwe huis uit die grond uit gebou! Middel 2024 het ons span nog `n groot projek suksesvol aangepak.  In Assegaa...
05/03/2025

Splinter nuwe huis uit die grond uit gebou! Middel 2024 het ons span nog `n groot projek suksesvol aangepak. In Assegaay bosch met `n perfekte uitsig oor die rooiberge. Die uitsig van hierdie huis oor die rooiberge met `n stoep en braai, wie kan dan vir meer vra?

Dankie vir ons klient wat ons in haar vertroue geneem het om haar droom huis `n realiteit te maak!

Ons sien hierdie jaar (2025) uit na soveel meer kliente wat se droom `n realiteit word!

Een van ons groot projekte te Swellendam waarop ons regtig kan trots wees!                                              ...
03/07/2024

Een van ons groot projekte te Swellendam waarop ons regtig kan trots wees! Ons het einde verlede jaar `n stoor in Buffeljagsrivier opgerig. Dankie vir die kliënt se vertroue in ons span en dankie vir die span se uithouvermoë.

Another job well done in Assegaay bosch with a spectacular view from the top of the mountain with a view at the Rooiberg...
24/06/2024

Another job well done in Assegaay bosch with a spectacular view from the top of the mountain with a view at the Rooiberg mountain range and Langeberg mountain range in the klein karoo

It was a unfinished project we finished with. We did all of the bathrooms plumbing tiling etc. We painted the walls,floors,ceilings and the solar power with some landscaping around the house.

Ons was stil op faceboek, maar defnitief nie op ons sites nie! Watermill farm, Vanwyksdorp was een van baie plekke wat o...
24/06/2024

Ons was stil op faceboek, maar defnitief nie op ons sites nie! Watermill farm, Vanwyksdorp was een van baie plekke wat ons intussen gerestoreer het. Sien gerus uit na nog baie!

Ons het ook in 2022 herstelwerk gedoen in 'n huis in bosrivier. Dankie vir die kliënt se vertroue in ons span.Ons sien u...
11/01/2023

Ons het ook in 2022 herstelwerk gedoen in 'n huis in bosrivier.
Dankie vir die kliënt se vertroue in ons span.

Ons sien uit op nog 'n paar skitter herstel projekte in 2023.

Gedurende 2022 het ons kleiner projekte ook aan gepak. Hierdie is een van die projekte waar ons 'n badkamer oor gedoen h...
10/01/2023

Gedurende 2022 het ons kleiner projekte ook aan gepak. Hierdie is een van die projekte waar ons 'n badkamer oor gedoen het. Dankie aan die kliënt wat ons in sy vertroue geneem het om hierdie projek aan te pak.

Aan die einde van 2022 sluit ons die jaar met nog 'n suksesvolle projek by Sionshoop af. Dankie vir die geleentheid, ons...
09/01/2023

Aan die einde van 2022 sluit ons die jaar met nog 'n suksesvolle projek by Sionshoop af. Dankie vir die geleentheid, ons sien uit na 2023 met nog projekte.

Address

Kannaland

Telephone

0724988351

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when GF van Tonder Bouery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to GF van Tonder Bouery:

Share