Boklammers

Boklammers Welkom by Boklammers.
’n Viering van Suid-Afrikaanse stories, mense en mooi goed. Kontak ons vir navrae.

26/05/2026

Die Gedekte Ruiker.
Waar jou tafel blom.

’n Versameling servette wat saam met Coco Flower se blomme leef. Vir tafels waar die ruiker nie net in ’n vaas staan nie, maar ook tussen borde, glase en gesprekke oopvou.

Eksklusief beskikbaar by Coco Flower in Upington.

Bestel joune vandag.















15/05/2026

Party geskenke lê rond.

Hierdie een word gebruik.

Op die rusbank.
Op die bed.
Op koue dae en stil aande.

En gewoonlik… nie net deur jou nie.

BOKLAMMERS
Ons land, jou kontrei

Bestel joune vandag.
Stuur 'n WhatsApp na 0646564245

15/05/2026

Die stilte van Boesmanland.
Nou ook deel van jou kontrei.

Boklammers. Ons land, jou kontrei.

14/05/2026

Not just another gift.

A fleece blanket made for cold days, warm places,
and the ones who somehow always end up with the best spot in the house.

BOKLAMMERS
Ons land, jou kontrei

Order yours today.
Send a WhatsApp to 0646564245

12/05/2026

Nie net nóg ’n geskenk nie.

Jy koop dit.
Hulle maak dit hulle s’n.

Vir koue dae, warm plekke
en die een wat altyd eerste daar is.

BOKLAMMERS
Ons land, jou kontrei

Bestel joune vandag.
Stuur 'n WhatsApp na 0646564245

Nie net nóg ’n geskenk nie.’n Pasgemaakte fleece kombers met jou beste vriend daarop.Perfek vir koue dae, die rusbank, d...
11/05/2026

Nie net nóg ’n geskenk nie.

’n Pasgemaakte fleece kombers met jou beste vriend daarop.

Perfek vir koue dae, die rusbank, die bed,
en natuurlik die een wat altyd eerste daar lê.

Só werk dit:
• R450 per kombersie (posgeld uitgesluit)
• Grootte: 145 x 100cm
• Stuur vir ons een hi-res foto van jou furry friend
• Ons doen die opstelling en laat die kombers vir jou druk
• Produksie neem gewoonlik ongeveer ’n week, maar kan soms ’n bietjie langer neem gedurende besige tye

Stuur 'n WhatsApp aan 0646564245 en bestel joune vandag.

11/05/2026

Some gifts sit untouched.

This one gets used.

On the couch.
On the bed.
On cold mornings and quiet evenings.

And usually… not just by you.

BOKLAMMERS
Ons land, jou kontrei

Order yours today.
Send a Whatsapp to: 0646564245







02/08/2025

Kombersies, handdoeke, teedoekte, kaartjies

Ons stal vanaand uit by die nagmark in Melkbos Country Club. Dis 'n lekker atmosfeer met 'n mengelmoes van interessante ...
29/03/2025

Ons stal vanaand uit by die nagmark in Melkbos Country Club. Dis 'n lekker atmosfeer met 'n mengelmoes van interessante mense en mede-uitstallers. Ons het sagte jammerlappies, teelappies, waslappies en snoeskomberse met foto's op wat van Namakwaland, die Boesmanland, die Weskus en Blouberg geneem is. 'n Gunsteling is die handdoeke met foto's van jou eie troeteldier - Handsome is 'n voorbeeld. Dis 'n spesiale en persoonlike geskenk, so plaas jou bestelling van jou kontrei of troeteldier nou. Die foto's is deur geneem. Visser Marzahn Botha

🌼 Namakwalandse Veldblomme Kombers 🌼Hierdie kombers vang die skoonheid van Namakwaland se veldblomme vas. Die blom op di...
03/10/2024

🌼 Namakwalandse Veldblomme Kombers 🌼

Hierdie kombers vang die skoonheid van Namakwaland se veldblomme vas. Die blom op die kombers is die ikoniese Namakwalandse madeliefie (Dimorphotheca sinuata). Hierdie madeliefies is bekend vir hul helder kleure wat wissel van warm oranje en geel tot suiwer wit, soos dié op hierdie pragtige kombers. Hulle is 'n simbool van veerkragtigheid, wat die ariede landskap van Namakwaland in die lente omskep in 'n see van kleur ná die seisoenale reën. Grootte: 1m x 1,45m.

📸 Marzahn Botha.



***

🌼 Namaqualand Veld Flower Blanket 🌼

This blanket captures the beauty of Namaqualand’s veld flowers. The flower featured is the iconic Namaqualand daisy (Dimorphotheca sinuata). Known for their vibrant colors ranging from warm oranges and yellows to pure white, these daisies symbolize resilience. They bloom magnificently in spring after the seasonal rains, transforming the arid landscape into a sea of color. Bring a touch of this enchanting natural beauty and symbol of hope into your living space. Size: 1m x 1.45m.

📸 Marzahn Botha.

Address

Norhern Cape
Keimoes
8860

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boklammers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category