Handyman Bloemfontein

Handyman Bloemfontein Your One-Stop Shop For Handymen, Contractors And Home Improvers

Your ONE-STOP Shop For HANDYMEN & CONTRACTORS !!!đź”´ Are You A HANDYMAN Or CONTRACTOR ??đź”´ Have You Got A Business In The H...
08/06/2023

Your ONE-STOP Shop For HANDYMEN & CONTRACTORS !!!

đź”´ Are You A HANDYMAN Or CONTRACTOR ??

đź”´ Have You Got A Business In The Home Improvement Industry ?

đź”´ Do You Want Job Referrals Throughout The Year ?

đź’˘ We Can Refer Jobs To You !!

JOIN US NOW TO GET REFERRALS AND TO GET THE BEST EXPOSURE FOR YOUR BUSINESS !!

Our Monthly Fee = R350.00

082-802-1444
084-870-1444
[email protected]






Handyman ? Kontrakteur ?SLUIT NOU AAN BY ONS !!!!đź’ĄHET JY N BESIGHEID IN DIE HUISVERBETERING BEDRYF ??đź’ĄWIL JY MEER WERK H...
01/05/2023

Handyman ? Kontrakteur ?
SLUIT NOU AAN BY ONS !!!!

đź’ĄHET JY N BESIGHEID IN DIE HUISVERBETERING BEDRYF ??

đź’ĄWIL JY MEER WERK HĂŞ ??

📣ONS KAN VIR JOU WERK VERWYSINGS GEE !!

Ons Lewer n Gratis Diens Aan Kopers En Verkopers Van Eiendom En Hulle Gaan Jou Besigheid Se Dienste Nodig HĂŞ !!

ONS KOSTES !!
Ons Koste Beloop R350.00 Per Maand ( Geen Kontrak )

‼️HOE GAAN ONS JOU BESIGHEID BEMARK ??
1 - Ons Bemark Jou Besigheid Se Dienste Op Ons "Handyman Bloemfontein" Facebook Blad.
2 - Jou Besigheid Se Dienste Word Bekendgestel Aan Elke Koper En Verkoper Wat Sy / Haar Eiendom By Ons Lys.
3 - Ons Plaas Ook Alle Werk Verwysings Op Ons "Handyman Bloemfontein" WhatsApp Groep.

082 802 1444
084-870-1444
[email protected]

ONS BIOGRAFIE / BESIGHEIDPLAN

⚡INLEIDING
Mega Properties is n nuwe eiendom maatskappy wat n gratis eiendom “listing” diens lewer aan verkopers. Ons stel ons kliënte in staat om hul eiendom privaat te verkoop en sodoende duisende rande te spaar in agente kommissie.
Aangesien ons diens absoluut Gratis is aan die publiek en geen kommissie betaalbaar is nie gaan n aansienlike aantal eiendomme gelys word op ons sisteem.

⚡HOEKOM N GRATIS, GEEN KOMMISSIE EIENDOM DIENS ?
Met die stygende eiendom pryse asook die konsekwente styging in kommissies het die publiek begin weerstand bied om hierdie hoë kommissies te betaal. Die persepsie by die publiek is dat agente nie die hoë kommissies kan regverdig nie. Die persepsie is ook dat agente primêr verantwoordelik is vir die drastiese styging in eiendom pryse. Ons glo dat ons gratis, geen kommissie diens sal bydra om eiendom pryse te stabiliseer of te verlaag met die bedrae van die kommissies.

⚡KAN ONS WAARDE TOEVOEG TOT DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
Ons gratis, geen kommissie diens aan die publiek sal tot gevolg hĂŞ dat die publiek meer geld gaan hĂŞ om te spandeer aan die opknapping van hul eiendomme en sodoende gaan die huis verbetering bedryf n groot hupstoot kry. Deur Mega Properties te ondersteun sal jou besigheid bydra om die publiek by te staan om groot bedrae kapitaal te spaar. Meeste van hierdie geld sal beskikbaar wees vir die eiendom verbetering bedryf.
Ons doel is om die publiek, spesifiek huiseienaars, te voorsien van n eenstop platform waarop n databasis verskyn van besighede in die eiendom verbetering bedryf. Hierdie platform spesialiseer in eiendom verwante dienste ALLEENLIK en kliënte kan die dienste vind waarna hulle soek sonder om deur duisende ander dienste te soek wat nie verwant is aan eiendomme nie. Ons kliënte en besoekers op ons platform is kopers en verkopers van eiendom. Meeste van hulle sal op een of ander stadium een of ander verbetering wil laat doen aan hulle eiendom.
0ns kan u besigheid op die punt plaas waar huiseienaars die besluit neem om verbeteringe aan te bring aan hul eiendomme. Ons plaas u besigheid eerste op die toneel en daardeur verhoog ons die kanse drasties vir u besigheid om die werk te kry. Ons verwys u besigheid na alle verkopers wat hulle eiendomme op ons sisteem lys. Sodoende voorsien ons u besigheid met die beste advertensie medium moontlik naamlik “Word Of Mouth” advertensie.

⚡HOE WERK ONS IN PRAKTYK ?
1 – Die verkoper lys sy/haar eiendom by ons.
2 – Ons adviseer dan die verkoper met n paar wenke en dan word hy/sy bekendgestel aan ons vennote in die eiendom verbetering bedryf. Ons laai dan die verkoper se eiendom op ons platform.

⚡WAT BIED ONS ONS VENNOTE IN DIE EIENDOM VERBETERING BEDRYF ?
1 – Ons plaas sy besigheid se advertensie op ons platform met n “link” na sy website, pamflet of besigheidkaartjie wat sy besigheid se dienste beskryf.
2 – Ons verwys alle verkopers in u area om met u besigheid te doen.

⚡WEN-WEN VIR ALMAL
1 – Ons kopers en verkopers wen deur duisende te spaar in kommissies.
2 – Ons vennote in die eiendom verbetering bedryf wen met bekostigbare advertensie met Mega Properties en ons vennote is sigbaar op n platform wat spesialiseer in die eiendom verbetering bedryf alleenlik en ook op n konstante basis verwys te word na potensiële kliênte deur middel van ons databasis van ons vennote wat aan hulle oorhandig word met elke “listing” wat gedoen word.

082 802 1444
084-870-1444
[email protected]

Address

30 Conrad Street
Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:00
Tuesday 09:00 - 16:00
Wednesday 09:00 - 16:00
Thursday 09:00 - 16:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

+27828021444

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Handyman Bloemfontein posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Handyman Bloemfontein:

Share