BushFlix

BushFlix Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BushFlix, Fireplace shop, 55 Monica Avenue, Klerksdorp.

Welcome to Bush Flix, where firewood isn't just a product, it's a blazing passion! ๐Ÿ”ฅ Born from the fiery love for all things wood, carpentry, and the art of creating the perfect flame, Bush Flix is here to ignite your braai game like never before.

Ons sal eerste gaan, appels ๐Ÿ˜ตโ€๐Ÿ’ซ
13/05/2024

Ons sal eerste gaan, appels ๐Ÿ˜ตโ€๐Ÿ’ซ

Ons almal het daai een liedjie wat die braai aan die gang kry! Wat is joune?๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
07/05/2024

Ons almal het daai een liedjie wat die braai aan die gang kry! Wat is joune?๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Kouer nagte gee mens net nog meer rede om te BRAAI!Kry jou hout by Faith Brew Coffee - Klerksdorp  ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
06/05/2024

Kouer nagte gee mens net nog meer rede om te BRAAI!
Kry jou hout by Faith Brew Coffee - Klerksdorp ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

As nie, ons hardloop nog hierdie lekker winskopie tot Donderdag, 28 Maart, maak 'n draai by Faith Brew Coffee - Klerksdo...
28/03/2024

As nie, ons hardloop nog hierdie lekker winskopie tot Donderdag, 28 Maart, maak 'n draai by Faith Brew Coffee - Klerksdorp vir 'n lekker paar sakke Karee en sekelbos.

Wat sal Paasnaweek nou wees sonder 'n braai... of twee.๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅGeldig van vandag to Donderdag 28 Maart.
27/03/2024

Wat sal Paasnaweek nou wees sonder 'n braai... of twee.๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
Geldig van vandag to Donderdag 28 Maart.

Die K in Karee staan vir KOLE, KOLE my maat, beslis 'n gunsteling as dit kom by braai. Afleweing beskikbaar in Potch as ...
25/03/2024

Die K in Karee staan vir KOLE, KOLE my maat, beslis 'n gunsteling as dit kom by braai. Afleweing beskikbaar in Potch as jy 4 sakke koop, optel opsie ook beskikbaar.

Volg ons op Instagram vir lekker Bosveld TV en meer.๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ
24/03/2024

Volg ons op Instagram vir lekker Bosveld TV en meer.๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ

Kom manne die naweek is nog lank, bring die vleis ons bring die hitte. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅSekelbos beskikbaar by Faith Brew Coffee - Kle...
22/03/2024

Kom manne die naweek is nog lank, bring die vleis ons bring die hitte. ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅSekelbos beskikbaar by Faith Brew Coffee - Klerksdorp, 06:30-16:00 op Vrydae en 08:00-14:00 op Saterdae.

Address

55 Monica Avenue
Klerksdorp
2535

Opening Hours

Monday 06:30 - 16:00
Tuesday 06:30 - 16:00
Wednesday 06:30 - 16:00
Thursday 06:30 - 16:00
Friday 06:30 - 16:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27721335742

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BushFlix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to BushFlix:

Share

Category