PJ's Garden Services

PJ's Garden Services - Garden Service
-Tree Felling
- Tree Trimming
-Garden waste removal
-Yard clean ups

13/06/2026
N huis in vredekloof se bome almal getrim,net alles netjies gemaak:Baie dankie. Sal jou regtig aanbeveel:Baie tevrede. B...
13/06/2026

N huis in vredekloof se bome almal getrim,net alles netjies gemaak:Baie dankie. Sal jou regtig aanbeveel:Baie tevrede. Baie dankie🙏

N ander durbanville klient van my net boom weer mooi gemaak
11/06/2026

N ander durbanville klient van my net boom weer mooi gemaak

N durbanville klient van mei wat se plek ek elke keer net n bietjie nader aan reg kry, amper daar
11/06/2026

N durbanville klient van mei wat se plek ek elke keer net n bietjie nader aan reg kry, amper daar

My dag afgesluit met 2 huise in kraaifontein,1 huis se rank net beter laat lyk
10/06/2026

My dag afgesluit met 2 huise in kraaifontein,1 huis se rank net beter laat lyk

Vandag my protea hoogte dag,nie baie tyd gehad vir fotos,klein dingetjies wat kliente gelukkig hou.nuwe pitte takke afge...
10/06/2026

Vandag my protea hoogte dag,nie baie tyd gehad vir fotos,klein dingetjies wat kliente gelukkig hou.nuwe pitte takke afgeknip,2 ander kliente se grassies op paving gespuit

N klient van my in n estate sy yard net n bietjie alles mooi getrim
09/06/2026

N klient van my in n estate sy yard net n bietjie alles mooi getrim

09/06/2026

N elke week klient van my in durbanville se woorde:Hallo PJ..... John het vir my fotos gestuur van julle werk.
Julle is fantasties🌟🌟🌟 baie dankie

By n ander klient ook in thornwood estate  n pr takke en swart sakke met tuin vullis gaan laai
06/06/2026

By n ander klient ook in thornwood estate n pr takke en swart sakke met tuin vullis gaan laai

Toe n ander vrou se bome net gaan trim,en bietjie mooier gaan sny dat hulle nie so top heavy is nie
06/06/2026

Toe n ander vrou se bome net gaan trim,en bietjie mooier gaan sny dat hulle nie so top heavy is nie

Address

9 Phoenix Crescent
Kraaifontein
7570

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:30
Saturday 07:00 - 15:00

Telephone

+27829696607

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PJ's Garden Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PJ's Garden Services:

Share

Category