Wilhelm's Gardening Services

Wilhelm's Gardening Services Ek doen Tuindienste: Mowing, Trimming and Garden care. Ek ry takke, bou rommel en somme enige iets teen R150 'n vrag. Ek ry Meubels aan teen R200 'n vrag.

26/11/2018

Ek doen tuindienste en ry bou rommel weg teen R120 'n vrag. U kan my gerus skakkel vir gratis kwotasie. Groete Wilhelm Mans

01/06/2018
01/06/2018

Goeie more, my kar is more middag uit eindelik klaar ek kan weer vanaf Saterdag my kliente gelukkig hou. Ek doen Tuindienste, ry rommel weg teen R150 'n vrag in Krugersdorp Area. Ek doen ook bouwerk ons by kammers, badkammer, klein bachelor flats ens , plumbing, tiles, sit en bou afdakke, seel dakke en verf dakke, huise, pellesite fencing en dan doen ek ook sielings en houtwerk. U kan my gerus skakel by 064 824 2973 vir gratis kwotasie.

12/04/2018

Ek doen Tuindieste: ek sny gras, kante, bomme, en tuin beddings. Ek ry enige rommel en ongewenste goed in u erf weg vir R150 'n vrag. Ek ry meubels aan teen R250 'n vrag. Ek verf en water proof dakke. U kan my gerus skakel vir gratis kwotasie by 064 824 2973. Groete Wilhelm

Nog 'n gelukkige klient. Groete Wilhelm
12/04/2018

Nog 'n gelukkige klient. Groete Wilhelm

10/04/2018

Ek is more in Randfontein as u in die omgewening bly en is opsoek na 'n bekostigbare, getroue en betroubare Tuindienste kan u my gerus skakel vir 'n gratis kwotasie by 064 824 2973. Groete Wilhelm

Hier is 'n paar foto's van kliënte se erwe wat ons gedoen het en die kliënte is baie tevrede met ons dienste. Skakel ger...
31/03/2018

Hier is 'n paar foto's van kliënte se erwe wat ons gedoen het en die kliënte is baie tevrede met ons dienste. Skakel gerus vir 'n gratis Kwotasie. Groete Wilhelm 064 824 2973

Address

63 Naude Laan
Krugersdorp
1739

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00
Saturday 07:00 - 17:00

Telephone

+27648242973

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wilhelm's Gardening Services posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category