Rita's Garden and Plant Blog

Rita's Garden and Plant Blog My liefde vir plante en die laaste dekade vir vetplante. My stokperdjie het nou my loopbaan geword .

16/04/2026

Baie welkom as jy nuut op my Blog is.
Vandag is my Blog 2 jaar oud.

Ek sien uit na die nuwe jaar, met baie veranderinge in my Agterplaas tuin.  Dis ñ groot jaar vir ons. Ek en Bennie word ...
31/12/2025

Ek sien uit na die nuwe jaar, met baie veranderinge in my Agterplaas tuin.
Dis ñ groot jaar vir ons. Ek en Bennie word albei 70 en vier ons 50ste huweliksherdenking.
Ek hoop om julle saam te neem op hierdie tuinreis in 2026.

24/12/2025
Mooi kleure in die winter tuin.
21/06/2025

Mooi kleure in die winter tuin.

*Die "ramp"  wat my Echeveria-tuin 10 Junie getref het. Foto 1.*Ek het darem die skade vandag kon herstel. Foto 2, 3 en ...
21/06/2025

*Die "ramp" wat my Echeveria-tuin 10 Junie getref het. Foto 1.
*Ek het darem die skade vandag kon herstel. Foto 2, 3 en 4.
*Ek het ook begin om die somer se reën skade te herstel in my Echeveria-tuin.
Ek voeg ook nuwe plante by. Foto 5 en 6.
*Elke plant kry ñ naam, geskryf op ñ klip. Foto 7 en 8.
*Ek wys later as alles klaar is.

Wintermooi op my Sypaadjie:
21/06/2025

Wintermooi op my Sypaadjie:

Kyk wat het my tuin getref. Diep dongas van dreinpype. 😭
12/06/2025

Kyk wat het my tuin getref. Diep dongas van dreinpype. 😭

Intussen het ek in April op kort kennisgewing ñ klomp geskenkplantjies bymekaargekry vir ñ troue. Hier is nog mooi plant...
31/05/2025

Intussen het ek in April op kort kennisgewing ñ klomp geskenkplantjies bymekaargekry vir ñ troue.
Hier is nog mooi plante en blomme tot nou in Mei.

Intussen moet ons beplan hoe om die verkoopplante te akkommodeer uit te oog van die diewe. Dit was en is nogsteeds baie ...
31/05/2025

Intussen moet ons beplan hoe om die verkoopplante te akkommodeer uit te oog van die diewe.
Dit was en is nogsteeds baie moeilik. Chaos!
Hier is mooi Echeveria en aalwyne en ander mooi plante in Februarie en Maart.

Ek is jammer ek was so stil van Januarie af. Die reën hierdie jaar van Februarie af tot April het mens uit die tuin geho...
31/05/2025

Ek is jammer ek was so stil van Januarie af.
Die reën hierdie jaar van Februarie af tot April het mens uit die tuin gehou.
Die diefstal van my plante gedurende Desember het ander probleme veroorsaak.
Ek moes my verkoop area voor in tuin ontruim.
Maar ek kon nog fotos neem af en toe.
Hier is mooi fotos uit Januarie.

Address

Krugersdorp

Telephone

+27823429119

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rita's Garden and Plant Blog posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category