Recover Upholstery & Curtains

Recover Upholstery & Curtains Furniture upholstery and manufacturing of ottomans and headboards, custom made curtain, fabric blinds and scatters.

Consulting service and supplier of all mayor Fabric houses.

14 Spesery Avenue, Kwaggafontein, Bloemfontein

Sonnig wintersoggend in Bloemfontein.Nuwe lewe v n ou bank.Ronel van Vanguard interiors maak 'n beautiful prentjie.
12/06/2026

Sonnig wintersoggend in Bloemfontein.
Nuwe lewe v n ou bank.
Ronel van Vanguard interiors maak 'n beautiful prentjie.

VERKOOP.Hierdie Beauties is te koop.Splinternuut ge stoffeer in pragtige Hertex lap. Stuur asb 'n boodskap as jy belangs...
01/05/2026

VERKOOP.
Hierdie Beauties is te koop.
Splinternuut ge stoffeer in pragtige Hertex lap. Stuur asb 'n boodskap as jy belangstel in die paar. Prys is R6000.

Superb handcrafted chairs designed by Deric Labuschagne and skillfully upholstered by Recover Upholstery.
01/05/2026

Superb handcrafted chairs designed by Deric Labuschagne and skillfully upholstered by Recover Upholstery.

19/03/2026

Selfde bank met ander kussings.

Pragtige gebleikte Imbuia hout stel gereed vir 'n jong moderne huis. Wie het nou gedink dit is moontlik! Pragtig!!
19/03/2026

Pragtige gebleikte Imbuia hout stel gereed vir 'n jong moderne huis. Wie het nou gedink dit is moontlik! Pragtig!!

VERKOOP! Blou bank soek n baas.1 x twee sitplek bank met vere rug kussings. Pragtige lapR3000Skakel Heidi gedurende kant...
17/03/2026

VERKOOP!
Blou bank soek n baas.
1 x twee sitplek bank met vere rug kussings.
Pragtige lap
R3000
Skakel Heidi gedurende kantoor ure
07696621983

VERKOOP!Stoele te koop:Twee “vintage finds”Sit heerlik!Skakel v Heidi indien jy belangstel. 07696621983Kantoor ure asseb...
16/03/2026

VERKOOP!
Stoele te koop:
Twee “vintage finds”
Sit heerlik!
Skakel v Heidi indien jy belangstel. 07696621983
Kantoor ure asseblief!
R3000 vir die paar.

Lieflike diep TV kyk stoel. Wie is nou bang v kleur?
06/03/2026

Lieflike diep TV kyk stoel.
Wie is nou bang v kleur?

Lovely Wingback chairs.
06/03/2026

Lovely Wingback chairs.

A school of Funky fish!
29/01/2026

A school of Funky fish!

Address

14 Spesery Avenue
Kwaggafontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 16:00
Tuesday 08:00 - 16:00
Wednesday 08:00 - 16:00
Thursday 08:00 - 16:00
Friday 08:00 - 15:00

Telephone

+27847995491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Recover Upholstery & Curtains posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Recover Upholstery & Curtains:

Share