Neokor Security

Neokor Security Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Neokor Security, Home Security Company, 17 Daniel Street, Lichtenburg.

Die glimlag sê alles...Ons het onlangs die amptelike prys-oorhandiging vir ons inkleurkompetisie gedoen, en dit was pure...
01/06/2026

Die glimlag sê alles...

Ons het onlangs die amptelike prys-oorhandiging vir ons inkleurkompetisie gedoen, en dit was pure goud om hierdie opgewondenheid te sien!

Baie geluk weereens aan ons jong kunstenaar, en dankie aan almal in die gemeenskap wat so entoesiasties saamgespeel het.

Visible security does more than respond to crime-  it helps prevent it.Patrol vehicles, security cameras, and active mon...
29/05/2026

Visible security does more than respond to crime- it helps prevent it.

Patrol vehicles, security cameras, and active monitoring can discourage opportunistic criminals before they act.

A visible security presence sends a clear message: this property is protected.

University isn't just about the books; it’s about the people. But social environments come with their own set of risks. ...
28/05/2026

University isn't just about the books; it’s about the people. But social environments come with their own set of risks. Looking out for yourself and your friends is the best defence.

𝐇𝐨𝐰 𝐓𝐨 𝐒𝐭𝐚𝐲 𝐒𝐚𝐟𝐞 𝐖𝐡𝐢𝐥𝐞 𝐒𝐨𝐜𝐢𝐚𝐥𝐢𝐬𝐢𝐧𝐠:
• The Buddy System:
Always go out in a group you trust and leave with the same group. Never leave a friend behind.

• Watch your drink:
It sounds simple, but it is vital. Keep your drink in sight at all times and never accept a drink from a stranger.

• Trust your gut:
If a situation feels "off" or a person makes you uncomfortable, leave immediately. Your intuition is your best security tool.

At Neokor, we believe in looking out for one another. Be the friend who prioritises safety.

27/05/2026

Loer bietjie hier vir ’n agter-die-skerms kykie na die volledige sekuriteitstelsel wat ons tegnikuste, Carel en Franki, vir ’n gewaardeerde kliënt in Koster geïnstalleer het.

Hierdie pasgemaakte eenheid spog met:
• Hoë-gehalte Hikvision kameras
• Slim AI SpotBot-sekuriteit
• Betroubare rugsteunstelsel (Inverter & battery) vir kragonderbrekings.

Baie dankie vir die vertroue in Neokor Sekuriteit om wat vir julle bellangrik is te beskerm!

Even the team mascot approves.Just a quick salute to the hardworking guys out in the field keeping things moving. We’re ...
26/05/2026

Even the team mascot approves.

Just a quick salute to the hardworking guys out in the field keeping things moving.

We’re proud of the work they do every day to give you real peace of mind.

Misdaad Sukkel Teen Vinnige Reaksie! 🛑🔒Op 20 Mei 2026 is ons span dringend uitgestuur na 'n gewaardeerde kliënt. 'n Verd...
25/05/2026

Misdaad Sukkel Teen Vinnige Reaksie! 🛑🔒

Op 20 Mei 2026 is ons span dringend uitgestuur na 'n gewaardeerde kliënt. 'n Verdagte is op die toneel vasgetrek nadat hy 'n man en vrou in Shukran aangerand en van hulle selfone beroof het.

Danksy die flink optrede van ons span, met die bystand van Mnr. André, kon ons die situasie vinnig ontlont. Die verdagte is dadelik na die polisiestasie geneem waar die nodige sake geopen is en hy amptelik aan die SAPD oorhandig is.

By Neokor Security praat ons nie net van veiligheid nie—ons wys dit in aksie. Baie dankie aan ons toegewyde spanlede vir julle onwrikbare paraatheid om ons gemeenskap op te pas! 🦅🛡️

When protection is so serious, even the weather gets handled.At this point, we’re one step away from checking the weathe...
22/05/2026

When protection is so serious, even the weather gets handled.

At this point, we’re one step away from checking the weather forecast for you, too.🤣

When last did your family talk about what to do in an emergency? In an emergency, every second counts.Make sure everyone...
21/05/2026

When last did your family talk about what to do in an emergency?

In an emergency, every second counts.

Make sure everyone in your home knows:
• Who to call
• Where to go
• What to do if something goes wrong

Having a simple safety plan can help your family stay calm, prepared, and protected when it matters most.

Ons stel graag vir Juandré voor – 'n man vir wie beskerming en diensbaarheid nie bloot 'n beroepskeuse is nie, maar in s...
20/05/2026

Ons stel graag vir Juandré voor – 'n man vir wie beskerming en diensbaarheid nie bloot 'n beroepskeuse is nie, maar in sy bloed loop.

Juandré is in 1995 in Vanderbijlpark gebore en kom uit 'n trotse polisie-agtergrond; sy pa, oupa en albei sy oupagrootjies was almal in die polisiemag. Toe sy ouers geskei is toe hy slegs 3 jaar oud was, het hy dadelik 'n diep verantwoordelikheidsin ontwikkel en geglo dit is sy plig om sy ma en sy jonger boetie (wat toe nog net 'n babatjie van 1 jaar oud was) te beskerm. Hierdie ingebore drang om na ander om te sien, het die hoeksteen van sy karakter geword.

In 2008 het hy na Lichtenburg verhuis, waar hy in 2013 gematrikuleer het. Hy het sy loopbaan aanvanklik in die verkope van motoronderdele begin, maar sy ware roeping het in 2021 gekom toe hy na Upington verhuis het en sy loopbaan in die sekuriteitsbedryf begin het. Dit is hier waar sy ware passie lê: om te dien, te help en te beskerm.

Juandré is ongelooflik passievol oor mense se welstand—beide fisies en geestelik. Hy floreer daarop om op enige moontlike manier te help, en niks is ooit vir hom te veel moeite nie. Vandag is hy 'n onmisbare deel van die Neokor-span waar hy in die beheerkamer werk, en hy is absoluut versot op sy werk. Sy omgee vir die gemeenskap stop egter nie wanneer sy skof eindig nie; waar moontlik, is hy ook aktief betrokke by die AfriForum-buurtwag om selfs verder tot diens te wees.

In sy vrye tyd geniet Juandré dit om te gaan visvang om te ontspan, en hy is ook betrokke by die Upington Off Road Bike Club waar hy help met die tydhou tydens hulle resies.

Vir ons by Neokor is Juandré se lojaliteit, beskermingsdrang en absolute diensbaarheid 'n reuse bate vir ons span en gee dit vir ons kliënte daardie ekstra gemoedsrus wat hulle verdien.

When it comes to your safety, there is no room for compromise. Our team is dedicated to providing reliable, 24-hour arme...
19/05/2026

When it comes to your safety, there is no room for compromise. Our team is dedicated to providing reliable, 24-hour armed response to keep you and your property secure.

• 24/7 Monitoring & Response
• Professional Security Personnel
• Rapid Assistance when you need it most

Your peace of mind is our priority. Contact us today at 018 000 5297 to learn more about our services.

Address

17 Daniel Street
Lichtenburg
2740

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Neokor Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Neokor Security:

Share