14/01/2020
Goeie Dag Almal
So wil ons n tuin dienste begin en sal wil weet of enige iemand sal belangstel dat ons julle tuin sal kan skoon maak en gras sny ens vir R550 n maand hang af van die grotte van die tuin kleiner sal goedkooper uit werk grooter sal bietjie meer uit werk.