Hi-Tech Onderberg

Hi-Tech Onderberg We Fight Crime/Ons Beveg Misdaad

14/07/2015
Hi maaikies, ek en Wilma het verlede Vrydag gaan paaseiers uitdeel by Amazing Grace kinderhuis saam Karin du Preez. Sy i...
10/04/2015

Hi maaikies, ek en Wilma het verlede Vrydag gaan paaseiers uitdeel by Amazing Grace kinderhuis saam Karin du Preez. Sy is baie nou betrokke daar. Daar is tans 18 kinders en hul ouderdomme wissel van baba tot 18. Te danke aan Karin en die ander dames wat ingegryp het gaan dit tans goed daar. Ek vra asb die volgende - enige kos, ou klere, beddegoed, gym toerusting (yip - julle lees reg - die groter kinders is baie goed in sport, maar vir hul veiligheid mag hul nie die perseel verlaat nie), fliek dvd's, bord speletjies, speelgoed, boeke - ag in kort - enige wit olifant in en om jou huis. Alhoewel hul baie goed versorg word breek dit my hart dat hul veral vakansies en naweke nks het om hul mee besig te hou nie. Jul kan my bel of whatsapp en ek sal kom optel - danke by voorbaat - telno: 0844027145 - Liewe Jesus seen

Paasfees het vroeg gekom hierdie jaar vir Amazing Grace kinderhuis - ek en Wilma het gaan paaseiers uitdeel - baie danke...
02/04/2015

Paasfees het vroeg gekom hierdie jaar vir Amazing Grace kinderhuis - ek en Wilma het gaan paaseiers uitdeel - baie danke Karin vir jou hulp - aan al ons kliente - he 'n geseende Paas naweek - wees paraat en veilig as julle op die paaie is - God bless

Hi-Tech held Christmas party for staff and children
01/04/2015

Hi-Tech held Christmas party for staff and children

Thully at Kambaku Golf course
01/04/2015

Thully at Kambaku Golf course

01/04/2015
25/03/2015

Address

Rotunda Circle 11
Malelane
1320

Telephone

+27137900334

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hi-Tech Onderberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Hi-Tech Onderberg:

Share