Malmesbury Kwekery / Nursery

Malmesbury Kwekery / Nursery Kwekers en Verspreiders van struike, vrugtebome, potplante, rose en tuinbenodighede. Growers and Dist

Malmesbury Kwekery vir al jou tuinmaak behoeftes.
13/04/2022

Malmesbury Kwekery vir al jou tuinmaak behoeftes.

Goeie dag vriende & familie. ☻Good day friends & family. ☻Goeie nuus !!Good news !!Die Hadeco bolle het gekom.The Hadeco...
28/03/2022

Goeie dag vriende & familie. ☻
Good day friends & family. ☻

Goeie nuus !!
Good news !!
Die Hadeco bolle het gekom.
The Hadeco bulbs has arrived.

Ek heg die foto's aan van wat ons ontvang het.
I have attached the photo's of the stock we received.
Pryse varieer tussen R68.00 - R160.00
Prices vary in between R68.00 - R160.00

❗️❗️Onthou❗️❗️
❗️❗️Remember❗️❗️
Elke *Dinsdag* kry jy 'n 5️⃣% korting indien jy 6️⃣0️⃣ of jonger is. 😉
Every *Tuesday* you will get a 5️⃣% discount if you are 6️⃣0️⃣ or younger. 😉
Ons het nie vergeet van julle ander nie, die laaste paar daggies van ons promosie is ook besig om vinnig tot 'n einde te kom.
Koop vir R500.00 of meer en kry 'n 5️⃣% korting.
Koop vir R1,000.00 of meer en kry 'n 1️⃣0️⃣% korting.
01-31 Maart 2022
We did not forget about the rest, the last few days of our promotion are quickly coming to an end.
Spend R500.00 or more and receive an 5️⃣% discount.
Spend R1,000.00 or more and receive an 1️⃣0️⃣% discount.
01-31 March 2022
Maandae-Vrydae / Mondays-Fridays 08:00-17:00
Saterdae / Saturdays 08:00-13:00

Kontak ons gerus vir meer inligting.
Please feel free to contact us for more information.
022 482 2612

Baie groete / Best Regards
Malmesbury Kwekery Personeel
🌻🌸💐🎋🎍

22/03/2022

Goeie dag vriende & familie.
Good day friends & family.

Hiermee ons ure vir PAASNAWEEK :🐰🐰
Here are our trading hours for EASTER WEEKEND :🐇🐇

KENNISGEWING !!!
ONS SAL GESLUIT WEES OP :
WE WILL BE CLOSED ON :
15 & 16 & 17 APRIL 2022

🌵🎄🌲🌳🌴🌱🌿☘️🍀🎍🎋🍃🍂🍁🌾💐🌷🌹🥀🌺🌸🌼🌻🌞🌧🌦

NOTICE !!!
ONS SAL OOP WEES OP :
WE WILL BE OPEN ON :
18 & 27 APRIL 2022
& 02 MEI / MAY 2022
08:00 - 13:00

Vir enige verdere navrae skakel ons gerus op :
For any information, please call us on :
022 482 2612 - Kantoor / Office
Baie dankie.
Thank you.

Groete
Malmesbury Kwekery Personeel

12/03/2022
Goeie dag Familie & Vriende.Heerlike dag om weer in die tuin te grou na gister se reën !!Op daai noot het ons 'n bietjie...
12/03/2022

Goeie dag Familie & Vriende.

Heerlike dag om weer in die tuin te grou na gister se reën !!
Op daai noot het ons 'n bietjie nuwe voorraad gekry, loer gerus deur die foto's. Van tuinornamente tot ek moet dit in my tuin hê !! ;-)
Pryse is uiteenlopend.
Vir enige verdere navrae, los gerus 'n comment aan die onder kant en ons kom terug na u toe. ☺

*Onthou ook dan van ons promsie wat ons slegs vir die Maart maand het :
KOOP VIR R500.00 OF MEER EN KRY 'N 5% KORTING !!
KOOP VIR R1,000.00 OF MEER EN KRY 'N 10% KORTING !!*

Ons is hier weeksdae :
Ma-Vry 08:00-17:00
Sat 08:00-13:00

Baie dankie vir al die ondersteuning.
Malmesbury Kwekery
Personeel

04/02/2022

Goeie dag aan al ons kliënte.

Ek wil net bevestig dat ons weer waatlemoen&spanspek in oorvloed vandag ontvang het. Die waatlemoene en spanspek sal slegs nog vir Februarie ontvang word. By Maart maand gaan ons heel moontlik nie meer kry nie.
*Dan wil ons net vra, indien dit moontlik is om die waatlemoen en spanspek vir ons kontant kan betaal asseblief.*

Kontak ons gerus op : 022 482 2612 vir enige verdere navrae.

31/01/2022

Goeie middag.

So Maandag tuin maak motivering. ☺

Geliefde Vriende & Familie Vir alle jonges 60jaar en ouer ... 😉🙃Onthou van ons pesioen dag elke Dinsdag !!*Kom kry jou 5...
17/01/2022

Geliefde Vriende & Familie

Vir alle jonges 60jaar en ouer ... 😉🙃
Onthou van ons pesioen dag elke Dinsdag !!

*Kom kry jou 5% af op alle aankope !!*

Ons is hier weeksdae Ma-Vry 08:00-17:00
Saterdae & Publieke Vakansiedae 08:00-13:00

Kontak ons gerus vir enige advies :
022 482 2612 - Kantoor
083 658 2796 - George Retief
WhatsApp : 083 447 7893

Dankie vir die getroue ondersteuning. ☺

Address

C/o Piet Retief & Reservoir Street
Malmesbury
7300

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27224822612

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Malmesbury Kwekery / Nursery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Malmesbury Kwekery / Nursery:

Share