Splinters & Saagsels

Splinters & Saagsels Handegemaakte hout items

Middag almal. Ek maak die "Butcher Blocks". Dit word gemaak van Saligna (Rooi Bloekom) hulle is 50 mm dik, 450 mm lank e...
22/09/2017

Middag almal. Ek maak die "Butcher Blocks". Dit word gemaak van Saligna (Rooi Bloekom) hulle is 50 mm dik, 450 mm lank en 350 mm breed. Prys is R400. Bel gerus as jul belangstel (0609972451)

Hi Almal. Hier is nog n stukkie draai werk van my... Dit is n solid koekroller en handels is saam met die roller gedraai...
20/09/2017

Hi Almal. Hier is nog n stukkie draai werk van my... Dit is n solid koekroller en handels is saam met die roller gedraai. Geen bushes of iets wat handels vas hou nie en dit is solid All Brown Kiaat. As eenigiemand dalk belang stel in so n koelroller asb stuur my n Whatsapp op 0609972451.

My eerste draai werk. Nou kan ek begin om mooi goed te maak. Die is n bedlamp se shaft, en is gedraai uit Rodesian Teak ...
21/08/2017

My eerste draai werk. Nou kan ek begin om mooi goed te maak. Die is n bedlamp se shaft, en is gedraai uit Rodesian Teak hout.

My nuwe lyn van produkte.
28/06/2017

My nuwe lyn van produkte.

Address

Meyerspark
0184

Telephone

+27609972451

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Splinters & Saagsels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share