Tambuki Kwekery

Tambuki Kwekery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Tambuki Kwekery, Garden Center, 19 Meyer Street, Meyerton.

❗️We are open ❗️ 16 December 2020  08:00-16:00
15/12/2020

❗️We are open ❗️
16 December 2020
08:00-16:00

🌸Daar word altyd gese: “‘n Mooi tuin is goeie medisyne en terapie vir die siel!”🌸Na die jaar wat ons almal gehad het glo...
15/12/2020

🌸Daar word altyd gese:
“‘n Mooi tuin is goeie medisyne en terapie vir die siel!”🌸

Na die jaar wat ons almal gehad het glo ek dis net wat jy nodig het vir diè Desember - spring in en maak daardie tuin van jou mooi! 🌺

Kom maak n draai by Tambuki Kwekery hierdie feesseisoen!

Kleurvolle saailinge om van te kies en te keur
Groente saailinge
Vetplante
Struike
Bome
Vrugtebome
Kompos
Potgrond
Kunsmis

En nog vele meer! 🌸

❗️Belangrike datums en tye❗️
16de Desember 2020 08:00-16:00
24ste Desember 2020 08:00-12:00
25ste Desember 2020 Gesluit
26ste Desember 2020 Gesluit
1 ste Januarie 2021 Gesluit

Ons saailinge het gekom! Kom loer vir daai bietjie kleur in jou tuin!
06/05/2020

Ons saailinge het gekom! Kom loer vir daai bietjie kleur in jou tuin!

06/05/2020

Tambuki Kwekery
We are open during
Level 4!
09:00 -16:00

Kom maak n draai by Tambuki Kwekery! Heelwat spesiale aanbiedinge!
23/04/2019

Kom maak n draai by Tambuki Kwekery! Heelwat spesiale aanbiedinge!

03/10/2018
Baie geluk met jou verjaardag Rita! Hoop jy het n lekker dag gehad! Mag jy ryklik geseën word die jaar!
16/08/2018

Baie geluk met jou verjaardag Rita! Hoop jy het n lekker dag gehad! Mag jy ryklik geseën word die jaar!

Happy Birthday Anna!!May you have a wonderful day and a blessed year!
15/08/2018

Happy Birthday Anna!!May you have a wonderful day and a blessed year!

30/06/2018

Sale now on at Tambuki Kwekery. Loads of specials this weekend - come have a look!

Valentynsdag by Tambuki Kwekery! Kom kry nou die ideale geskenk vir die liefde in jou lewe!
14/02/2018

Valentynsdag by Tambuki Kwekery! Kom kry nou die ideale geskenk vir die liefde in jou lewe!

Goeie pryse op potte, baie kleur potjies en vele meer!!! Kom maak n draai by Tambuki Kwekery!
17/01/2018

Goeie pryse op potte, baie kleur potjies en vele meer!!! Kom maak n draai by Tambuki Kwekery!

Address

19 Meyer Street
Meyerton
1961

Telephone

+27163624020

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tambuki Kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category