13/08/2014
PREDATOR X2 Draadlose Sekuriteits Stelsel
Vir Huis of Besigheid
Funksies:
In Nood gevalle kan daar oproepe gemaak word van die stelsel af en ontvang word.
• Afstandbeheerde sleutelring om die stelsel aan of af te sit
• Beheer eenheid sluit "Keypad"in vir maklike programmering en beheer
• 99 "Wireless" sones + 6 bedraad sones
• Alarm kan vanaf 'n selfoon of Landlyn beheer word
• Bevat mikrofoon en luidspreker, nou kan jy luister wat in jou huis aangaan. Kan ook gebruik word, net soos 'n selfoon om oproepe te maak en te ontvang.
• Stelsel kan jou bure of familie kontak (tot 6 Nommers) wanneer alarm afgaan, dan het jy die keuse om die stelsel af te sit of in te luister
• Jy kan die alarm bel om te aktiveer of deaktiveer of om net te luister vir geluide in die huis (Kan ook die kinders uitvang as hulle partyjie hou terwyl jy weg op vakansie :-))
• Jy kan soveel draadlose ogies opsit as jy wil per sone.
• Alarm het 'n "relay" wat sal aanskakel wanneer alarm afgaan, kan dit gebruik om iets aan te skakel
• Kan ook 'n boodskap soos "Dit is John se alarm " wat terug gespeel kan word wanneer die stelsels die nommers kontak wat op die stelsel is
• Ingeboude 6 * Ni-HI herlaaibare battery, sal outomaties inskop om te werk wanneer die krag afgaan
• SMS word gestuur vir kragonderbreking en wanneer dit weer herstel is
• LED skerm
• Voice aankondiging op alle aksies
• Hou 'n geskiedenis in die geheue van die alarm aktiwiteite
• Tyd gebaseer om outomaties aan of af geskakel te word
Die Stelsel Bestaan uit die Volgende
1 Controle paneel,
4 Draadlose PIR (beweging) ogie,
2 Draadlose deur kontakte,
1 Sound Jungle sirene,
2 Afstand kontroles
1 Ingeboude battery,
1 AC / DC Adapter
1 Gebruikers handleiding.
Vir meer Inligting, pryse en extra bybehore van die sisteem kontak:
JJ Nortje
TEL: 078 492 9248
E-mail: [email protected]