Enslin Drilling

Enslin Drilling Water Drilling
Geological Sigthing of Boreholes
Simetrix Drilling
Exploration Drilling
Cleaning of Boreholes
Incline Drilling
Polehole Drilling

30/05/2023

30 000 gallon+(136 000L) in Ottoshoop/Lichtenburg omgewing

08/08/2022

5650 gallon g*t naby Lichtenburg

08/08/2022

Lichtenburg. Probleem formasie op 8 duim g*te. Suksesvol geboor.

08/08/2022

Suksesvolle g*t. 6000 gallon by mareetsane in graniet formasie.

10/12/2021

16 000 gallon by Broedersput 03/12/2021

10/12/2021

10 000 gallon naby Broedersput oopgeboor. 01/12/2021

10/12/2021

6000 gallon boorg*t in Delareyville Noordwes 02/12/2021

24/05/2021

G*t naby Delareyville. Ventersdorp Lawa

16/12/2018

Nog n tevrede klient. 66m g*t geboor tussen Glaudina en Wolmaranstad. Lewer 3000 gallon.

16/12/2018

258m boorg*t naby Bray teen die Botswana grens geboor. 2180 Liter n uur. Die klient is baie tevrede en dankbaar. Moet +/- 100m voering insit voor jy water kry en hoop die g*t gee water. Dit is die kans en risiko wat n mens moet vat. Hul sukkel om water te kry in daardie omgewing. Gewoonlik gooi die boere so n g*t toe want dit is min water.

30/11/2018

Minimum 20 000 gallon gekry tussen Coligney en Ligtenburg dit bly altyd lekker om so sterk water oop te boor

Address

Rietpan Migdol
Migdol

Telephone

+27827740873

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Enslin Drilling posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Enslin Drilling:

Share