27/03/2024
NEEM KENNIS ASB:
BAIE BELANGRIK!!!!!!!!!!!
Berig ook op RSG gewees: Byna al die FB rekeninge word gekloon. Jou profielfoto en jou naam word gebruik om ' n nuwe facebook rekening te skep. En dan wil hulle hê jou vriende moet hulle add, jou vriende d**k dis jy en aanvaar. Van hierdie oomblik af kan die seerowers skryf wat hulle wil onder jou naam!!..... Ek het GEEN planne om 'n nuwe rekening oop te maak NIE! So moet asseblief nie instem tot' n 2 de uitnodiging van my nie!! 😠😡 EK SAL JOU OOK NOOIT INBOX EN VRA VIR GELD NIE. AS JY OOIT SO IETS KRY KONTAK MY DADELIK ASB
(Kopieer hierdie boodskap en plaas op jou muur)