Boeremeisie decor

Boeremeisie decor Ons ontwerp top kwaliteit linne en binne versierings items. Alles word self vervaardig en ontwerp. Ons verskaf aan die publiek, hotel industrie en winkels.

18/06/2026
As jy in Mosselbaai bly en jy soek nog iets vir Vadersdag gaan besoek gerus ons nuwe winkel. En share ons post ❤️ Daar i...
16/06/2026

As jy in Mosselbaai bly en jy soek nog iets vir Vadersdag gaan besoek gerus ons nuwe winkel. En share ons post ❤️ Daar is net 2 van die leer voorskote en paar waterbottels as jy van dit wil koop whatsapp my direk vandag 082 4932530

Mosselbaai kom ondersteun ons nuwe winkel in Langeberg Mall langs Absa.
16/06/2026

Mosselbaai kom ondersteun ons nuwe winkel in Langeberg Mall langs Absa.

13/06/2026

My favourite

12/06/2026

So paar comforters wat julle oulike Boeremeisies bestel het
As jy jou kamer wil mooi maak besoek ons aanlyn
www.boeremeisiedecor.co.za

12/06/2026

Vandag loop my beker oor na n hele maand se harde werk en jare se drome kon ek n winkel in die mall oop maak. Dankie vir elkeen wat my gehelp om die droom waar te maak. Dankie my man en my kinders sonder julle sal ek dit nooit kon doen en my kliente en vriende en my bure julle is amazing❤️❤️

Ons Nuwe Winkel Langeber Mall onderste vloer langs Absa bank
Kom kuier vir ons ###

🤠 Nguni Boerseun Collection 🤠Vir die man wat sy hart op die plaas gelos het.Die Nguni Boerseun Collection bring die trot...
10/06/2026

🤠 Nguni Boerseun Collection 🤠

Vir die man wat sy hart op die plaas gelos het.

Die Nguni Boerseun Collection bring die trots van die plaas, die krag van die Nguni en die karakter van ’n ware boerseun saam in een eksklusiewe bundel – duvetstel, scatters en canvas ingesluit.

Bestel nou eksklusief aanlyn by
🌾 www.boeremeisiedecor.co.za

Dis nie net ’n plaas nie. Dis ons manier van leef. 🇿🇦🐂🤎

Address

Shop 101 Langeberg Mall
Mossel Bay
6532

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 03:00

Telephone

+27645194452

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeremeisie decor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Boeremeisie decor:

Share