Lieb.co Home Projects

Lieb.co Home Projects Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lieb.co Home Projects, Home improvement, Mosselbaai.

Ons doen alle instandhoudings werk van huise,asook die opgradering van badkamers en kombuise. Bekostigbare pryse en goei...
07/04/2024

Ons doen alle instandhoudings werk van huise,asook die opgradering van badkamers en kombuise. Bekostigbare pryse en goeie verwysings!

Vir enige verf werk, laminated of teel werk, skoon maak en verf van dakke en paving stene. Nog vele meer waarmee ons u m...
17/03/2024

Vir enige verf werk, laminated of teel werk, skoon maak en verf van dakke en paving stene. Nog vele meer waarmee ons u met graagte sal wil help. Billike pryse en werk gewaarborg. Kontak my by 0849677704

Dankie Pieter Beukes van BTEC Electrical PTY LTD - Generators & Back-up Power vir die geleentheid om die werk vir jou te...
06/03/2024

Dankie Pieter Beukes van BTEC Electrical PTY LTD - Generators & Back-up Power vir die geleentheid om die werk vir jou te kon doen. Kontak my gerus vir enige staal werk kwotasies, Ben 0849677704

Stort panele geinstalleer. Kontak my gerus vir enige navrae of kwotasie vir werk wat u gedoen wil he, klein of groot ek ...
06/03/2024

Stort panele geinstalleer. Kontak my gerus vir enige navrae of kwotasie vir werk wat u gedoen wil he, klein of groot ek help met graagte. Ben 0849677704

12/11/2023
Nog n baie gelukkige klient in Dannabaai. Kontak my gerus vir enige werk wat gedoen moet word. Ben 0849677704
12/11/2023

Nog n baie gelukkige klient in Dannabaai. Kontak my gerus vir enige werk wat gedoen moet word. Ben 0849677704

12/11/2023
Met deeglike voorbereidings werk is nog n huis binne en buite klaar geverf! Kontak my gerus vir enige verf werk. Ben 084...
12/11/2023

Met deeglike voorbereidings werk is nog n huis binne en buite klaar geverf! Kontak my gerus vir enige verf werk. Ben 0849677704

Nog n gelukkige klient, huis is klaar geverf binne!  Kontak Ben vir enige navrae 0849677704
15/06/2023

Nog n gelukkige klient, huis is klaar geverf binne! Kontak Ben vir enige navrae 0849677704

Dankie aan Pieter Beukes van BTEC Electrical & back-up Generators vir die geleentheid om vir julle  werk te kon doen by ...
28/05/2023

Dankie aan Pieter Beukes van BTEC Electrical & back-up Generators vir die geleentheid om vir julle werk te kon doen by julle nuwe werkswinkel!

Address

Mosselbaai

Telephone

+27849677704

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lieb.co Home Projects posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lieb.co Home Projects:

Share