Karoo Mier

Karoo Mier Hierdie blad verkoop unieke Tafelmatjies. Sakke. en Kunswerke .. Bestellings kan geplaas word. Herhaling van produkte kan met Anelia bespreek word. Uniek

Handgemaakte items vir huisversiering tafel en gastehuise. Skilderye deur Anelia Vorster. Die items wat geplaas word kan soms herhaal word met bestelling as die materiaal nog beskikbaar is. Elke item is afsonderlik ontwerp en uniek.

17/04/2017

Diere bring vreugde by ons kinders

Voorspoed vir al die mier vriende.  Mag  2016  vir julle n jaar vol nuwe uitdaging bied.
30/12/2015

Voorspoed vir al die mier vriende. Mag 2016 vir julle n jaar vol nuwe uitdaging bied.

14/11/2015
Tafel lappies met n sakkie vir mes en  vurk
14/02/2015

Tafel lappies met n sakkie vir mes en vurk

Twee kussingslope en loper
14/02/2015

Twee kussingslope en loper

Lopers met mier ontwerp
14/02/2015

Lopers met mier ontwerp

Twee Tafelmatjies met n sakkie gevoering.R105 . Wynbottel met n  jas wat pas. R30. Reg vir Spesiale ete vir 2
15/01/2015

Twee Tafelmatjies met n sakkie gevoering.R105 . Wynbottel met n jas wat pas. R30. Reg vir Spesiale ete vir 2

Drie verskillende stelle tafelmatjies op bestelling. R30 Per matjie posgeld uitgesluit
14/01/2015

Drie verskillende stelle tafelmatjies op bestelling. R30 Per matjie posgeld uitgesluit

Sakkies vir mes vurk en lepel. R15 per sakkie
16/12/2014

Sakkies vir mes vurk en lepel. R15 per sakkie

Address

Voortekkerweg
Murraysburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Karoo Mier posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Karoo Mier:

Share

Category