Vinke & Koljander

Vinke & Koljander Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Vinke & Koljander, Nurseries & Gardening Store, Farm Uitkomst A19, R36 National Road, Ohrigstad.

Ons kombuis het gegons vandag,Net betyds klaar voor loadshedding ons kom pla. Heerlike tuis gemaakte lasagne (ja tot die...
05/09/2023

Ons kombuis het gegons vandag,
Net betyds klaar voor loadshedding ons kom pla. Heerlike tuis gemaakte lasagne (ja tot die pasta maak ons self), sjokolade koek en suurlemoen vlatert.
Bestel by Anita 082 257 2361

Na die lang winter, is dit tyd om te kom kuier op die stoep!Kom eet lekker boerekos en geniet die rustige atmosfeer. Bes...
30/08/2023

Na die lang winter, is dit tyd om te kom kuier op die stoep!
Kom eet lekker boerekos en geniet die rustige atmosfeer. Bespreek teen Vrydag middag by Anita 082 2572 361

Hierdie Sondag is dit Pappa en Oupa se b***t om lekker bederf te word. Kom eet lekker braaivleis en kuier op die stoep.B...
14/06/2023

Hierdie Sondag is dit Pappa en Oupa se b***t om lekker bederf te word.

Kom eet lekker braaivleis en kuier op die stoep.

Bespreek by Anita 082 257 2361 teen Vrydag aand.

Sondag kook ons weer lekker boerekos. Kom kuier op die stoep saam jou mense en geniet ons heerlike Beesstert!Bespreek by...
22/05/2023

Sondag kook ons weer lekker boerekos. Kom kuier op die stoep saam jou mense en geniet ons heerlike Beesstert!
Bespreek by Anita 082 2572 361 teen Vrydag! Onthou jou eie wyn.

Ons bak heerlike hoender en skyfies Vrydag. Kry ekstra skyfies, brood of koolslaai vir 'n groter gesin. Bespreek by Anit...
22/05/2023

Ons bak heerlike hoender en skyfies Vrydag. Kry ekstra skyfies, brood of koolslaai vir 'n groter gesin. Bespreek by Anita 082 2572 361 teen Donderdag!

Kom bederf hierdie Sondag vir Mamma, Ouma, jou gunsteling Tannie of sommer net jouself. Ons vier Moedersdag!!Bespreek be...
09/05/2023

Kom bederf hierdie Sondag vir Mamma, Ouma, jou gunsteling Tannie of sommer net jouself. Ons vier Moedersdag!!
Bespreek betyds by Anita 082 2572 361. Bring jou wyn en kom kuier lekker op die stoep!

Sondag se boerekos is weer 'n treffer. Kerrie Skaap Afval!Bespreek by Anita 082 2572 361. Onthou jou eie wyn en kom kuie...
19/04/2023

Sondag se boerekos is weer 'n treffer. Kerrie Skaap Afval!
Bespreek by Anita 082 2572 361. Onthou jou eie wyn en kom kuier lekker op die sonnige stoep.

Rus bietje Vrydag aand en kom laai aandete op. Ons bak lekker Lasagne! Bespreek by Anita 082 2572 361 teen Vrydag oggend...
19/04/2023

Rus bietje Vrydag aand en kom laai aandete op. Ons bak lekker Lasagne! Bespreek by Anita 082 2572 361 teen Vrydag oggend. Sal beskikbaar wees vanaf 1uur.

Vlug vir die 'loadshedding' en kom eet lekker Beesstert op die stoep. Onthou om jou eie wyn saam te bring😁Bespreek by An...
13/04/2023

Vlug vir die 'loadshedding' en kom eet lekker Beesstert op die stoep. Onthou om jou eie wyn saam te bring😁
Bespreek by Anita 082 2572 361.

More maak ons weer heerlike hoender!Bestel by Anita 082 2572 361 en vat Vrydag aand af!!
13/04/2023

More maak ons weer heerlike hoender!
Bestel by Anita 082 2572 361 en vat Vrydag aand af!!

Vat Vrydagaand af en kom laai aandete op. Sit ekstra items by soos Koolslaai, aartappelslaai, skyfies of brood.Bestel by...
22/03/2023

Vat Vrydagaand af en kom laai aandete op. Sit ekstra items by soos Koolslaai, aartappelslaai, skyfies of brood.
Bestel by Anita 082 2572 361 teen Donderdag middag.

Sondag kook ons weer lekker boerekos. Bespreek vroegtydig by Anita 082 2572 361 teen Donderdag!Bring gerus jou eie wyn e...
21/03/2023

Sondag kook ons weer lekker boerekos.
Bespreek vroegtydig by Anita 082 2572 361 teen Donderdag!
Bring gerus jou eie wyn en kom kuier lekker op die stoep!

Address

Farm Uitkomst A19, R36 National Road
Ohrigstad
1122

Opening Hours

Tuesday 10:00 - 17:00
Wednesday 10:00 - 17:00
Thursday 10:00 - 17:00
Friday 10:00 - 17:00
Saturday 10:00 - 15:00
Sunday 11:00 - 15:00

Telephone

+27822572361

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vinke & Koljander posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Vinke & Koljander:

Share