Die Rooi Windpomp - Geskenke en Dekor

Die Rooi Windpomp - Geskenke en Dekor Geskenke ~ Ietsie van als & Ietsie anders!!!

Verhuring ~ Tafeldoeke, Tafellopers, Chaircovers, Underplates,
Plekmatte, Tafelversierings, Kinder tafels
& stoeltjies, Chaircovers, ens.......

10/02/2021
Allerhande mooi goedjies more by die Kersmark!! Kom loer!
04/12/2020

Allerhande mooi goedjies more by die Kersmark!! Kom loer!

Kom kuier gerus by ons Stalletjie Saterdag!Klomp talent en pragtige produkte!Ennnn... Heerlike Kos!
02/12/2020

Kom kuier gerus by ons Stalletjie Saterdag!

Klomp talent en pragtige produkte!

Ennnn... Heerlike Kos!

Die mooiste dinge, vir jou huis, vir iemand anders!Ons courier landswyd!Esmarie 0736005927
28/11/2020

Die mooiste dinge, vir jou huis, vir iemand anders!
Ons courier landswyd!

Esmarie 0736005927

Ons sien sommer baie uit om almal te sien by die Kersmark 4 en 5 Des!!
02/11/2020

Ons sien sommer baie uit om almal te sien by die Kersmark 4 en 5 Des!!

OPVOEDKUNDIGE SPEELGOED IN AFRIKAANS:LEEUMy Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat kleuters leer. Hy is sag en maklik h...
21/10/2020

OPVOEDKUNDIGE SPEELGOED IN AFRIKAANS:

LEEU
My Leeu Maatjie is ’n vriendelike leeu wat kleuters leer. Hy is sag en maklik hanteerbaar. My Leeu Maatjie is 30cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)
Hallo Maatjies!
As jy op my linkerhandjie druk, dan gesels ek met jou, en stel myself voor.
Ek kan tel!
As jy op my voetjies druk, kan ek jou leer om te tel van 1 tot 10.
Vormpies!
As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies.
Kleure!
As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure. Opvoedkundige speelgoed in Afrikaans

OLIFANT
My Olifant Maatjie is ’n vriendelike olifant wat kleuters leer van hand, voet en die ABC liedjie.
Hy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n rympie. Hy is sag en maklik hanteerbaar.
My Olifant Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)

As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou van "hand".

As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou die Oom Olifant rympie.

As jy op my voetjies druk, kan ek jou die ABC liedjie leer en ook van "voet".

As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vormpies.

As jy weer op my magie druk, leer ek jou van verskillende kleure.

RENOSTER
Renoster Maatjie is ’n gehoorsame renoster wat kleuters leer van goeie maniere en sintuie.
Sy leer hulle ook van kleure en verskillende vorms. Daar is selfs 'n gebedjie.
Sy is sag en maklik hanteerbaar. My Renoster Maatjie is 40cm hoog en 20cm breed en werk met drie AAA-batterye. (Batterye is ingesluit in jou bestelling.)

As jy op my linkerhandjie druk, dan leer ek jou om dankie te se.

As jy op my regterhandjie druk, dan leer ek jou goeie maniere.

As jy op my voete druk, dan sing ons lekker saam en leer ek jou 'n gebedjie.

As jy op my magie druk, leer ek jou van verskillende vorms en kleure.

Groot verskeidenheid Antjies produkte beskikbaar!!Badtee  elkBadsout /R50 elkVoet skrop  elkSeep harte  elkBad b***e  el...
30/09/2020

Groot verskeidenheid Antjies produkte beskikbaar!!
Badtee elk
Badsout /R50 elk
Voet skrop elk
Seep harte elk
Bad b***e elk
Was lappies elk

En nog meer! Vra gerus!

29/09/2020

Address

Olifantshoek
8450

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rooi Windpomp - Geskenke en Dekor posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Rooi Windpomp - Geskenke en Dekor:

Share