Groen Karoo Kwekery

Groen Karoo Kwekery Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Groen Karoo Kwekery, Nurseries & Gardening Store, 19 Rademeyer Street, Oudtshoorn.

🪴NUUT🪴
15/06/2026

🪴NUUT🪴

ONS PLANT VAN DIE WEEK 🌺Die Anisodontea, algemeen bekend as die wilde hibiskus of Kaapse malva, is 'n geharde, immergroe...
10/06/2026

ONS PLANT VAN DIE WEEK 🌺

Die Anisodontea, algemeen bekend as die wilde hibiskus of Kaapse malva, is 'n geharde, immergroen struik.
Hy spog met helder, klein hibiskus-agtige blommetjies. Dit is 'n uitstekende keuse vir tuine in Oudtshoorn danksy sy droogtebestandheid en vermoë om beide somer- en winterreënval te weerstaan.

Interessante feite

Deurlopende Blomtyd:
Die wilde hibiskus kan byna deur die hele jaar blom.

Voëls en Insekte Lokker: Die blomme is uiters gewild onder bestuiwers.
Dit lok bye en skoenlappers.

Familie:
Alhoewel dit soos 'n miniatuur-hibiskus lyk, behoort dit eintlik tot die Malvaceae-familie (dieselfde familie as malvas en stokrose).

Groei tyd:
Dit is 'n uitstekende keuse vir nuwe tuine. Groei vinnig en is ideaal om as heining te dien.

Geharde Eienskappe: Droogtebestand en kan ook matige ryp hanteer, wat dit perfek maak vir die Klein Karoo se wisselende klimaat.

Lekker spesiale aanbod !  Moet dit nie misloop nie.🪴🪴🪴
10/06/2026

Lekker spesiale aanbod ! Moet dit nie misloop nie.🪴🪴🪴

Aalwyn tyd 🪏
08/06/2026

Aalwyn tyd 🪏

01/06/2026
01/06/2026

🪴Kom maak ñ draai 🪴

Dis nou jou kans om jou tuin mooi kleurvol te maak.  💐
27/05/2026

Dis nou jou kans om jou tuin mooi kleurvol te maak. 💐

Kom kuier by ons! Naby Checkers se ingang, buite by die parkering. Klein Karoo Markt. Plante te kies en te keur. 🪴🪻
26/05/2026

Kom kuier by ons! Naby Checkers se ingang, buite by die parkering. Klein Karoo Markt. Plante te kies en te keur. 🪴🪻

🪴Ons help graag om jou tuin weer mooi te maak na die hael 🪴
22/05/2026

🪴Ons help graag om jou tuin weer mooi te maak na die hael 🪴

Address

19 Rademeyer Street
Oudtshoorn
6625

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Groen Karoo Kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share