Swans Kwekery Oudtshoorn

Swans Kwekery Oudtshoorn By Swans Kwekery glo ons elke tuin vertel โ€™n storie. ๐ŸŒฟ Van plante en bome tot tuinuitlegte, besproeiingsaanlegte en tuindienste โ€“ ons help jou skep.

๐ŸŒธ Nuwe voorraad ๐ŸŒธPragtige, nuwe rots fonteine, water bakke en diere.Kom maak gerus n draai by jou gunsteling kwekery: Sw...
10/06/2026

๐ŸŒธ Nuwe voorraad ๐ŸŒธ

Pragtige, nuwe rots fonteine, water bakke en diere.

Kom maak gerus n draai by jou gunsteling kwekery: Swans Kwekery ๐Ÿ’š

Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

โœจ Ter nagedagtenis aan Benjamin Fillies        ( Bennie) โœจBennie het meer as 20 jaar diens by Swans Kwekery, Hartenbos g...
02/06/2026

โœจ Ter nagedagtenis aan Benjamin Fillies
( Bennie) โœจ

Bennie het meer as 20 jaar diens by Swans Kwekery, Hartenbos gelewer. Dit is met groot hartseer dat ons verneem het van sy afsterwe.

Bennie was bekend vir sy goeie menseverhoudings, vriendelike geaardheid en uitstekende werksetiek. Hy het deur sy jare n waardevolle bydrae tot Swans Kwekery gelewer en sal met waardering onthou word.

Ons innige meegevoel gaan aan sy familie, vriende en geliefdes. Die hele Swans-span sal jou mis, Bennie.

Rus sag, Bennie ๐ŸŒน

Dis naweek en ons is reg met pragtige plante propvol kleur om jou tuin op te vrolik๐ŸŒธ๐ŸŒผ๐ŸŒธ Meerjarige Petunias๐ŸŒผ Gypsohila๐ŸŒธ C...
29/05/2026

Dis naweek en ons is reg met pragtige plante propvol kleur om jou tuin op te vrolik๐ŸŒธ๐ŸŒผ

๐ŸŒธ Meerjarige Petunias
๐ŸŒผ Gypsohila
๐ŸŒธ Camelias in kleure
๐ŸŒผ Plectranthus Mona Lavender
๐ŸŒธ Argyranthemum in kleure
๐ŸŒผ Osteospermum in kleure
๐ŸŒธ Plumbago blou en wit
๐ŸŒผ Euryops pectintus

Ons het ook n groot reeks winter blomplantjies beskikbaar:

๐ŸŒธ Pansy pienk, geel, wit, pers en
gemeng
๐ŸŒผ Violas yellow jump up, wit, sunset,
sorbet en blou
๐ŸŒธ Petunias wit, rooi en pers picotee
๐ŸŒผ Lobelia blou
๐ŸŒธ Iceland poppy
๐ŸŒผ Cineraria
๐ŸŒธ Primula wit en gemeng
๐ŸŒผ Dianthus strawberry en crimrose
๐ŸŒธ Marigold burgundy, fireball en oranje
๐ŸŒผ Begonias

Ons vriendelike verkoopspersoneel staan reg om jou met raad en advies by te staan๐Ÿ˜Š

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

Groot reeks sitrusse nou beskikbaar ๐Ÿ‹๐Ÿ‹ Eureka suurlemoen๐ŸŠ Palmer navel ๐ŸŠ Midnight Valencia๐ŸŠ Washington Navel๐ŸŠ Bahianinha...
27/05/2026

Groot reeks sitrusse nou beskikbaar ๐Ÿ‹

๐Ÿ‹ Eureka suurlemoen
๐ŸŠ Palmer navel
๐ŸŠ Midnight Valencia
๐ŸŠ Washington Navel
๐ŸŠ Bahianinha Navel
๐ŸŠ Cara Cara Navel
๐ŸŠ Nova Naartjie
๐ŸŠ Satsuma Naartjie
๐ŸŠ Clementine Naartjie
๐Ÿ‹ Eureka Variegated pienk
๐Ÿ‹ Kumkwat
๐Ÿ‹ Calamondin Variegated
๐Ÿ‹ Bears lemmetjie
๐ŸŠ Pomelo
๐ŸŠSeville (bitter lemoen)

Sitrusse is ook ideaal in potte ๐Ÿชด
Hulle is immergroen en kan vol son hanteer ๐ŸŒž
Hulle is gehard en kry ook nie baie siektes nie.
Hulle is propvol Vitamiene C- ideaal om te veg teen al die winter kieme.

Kom kry joune vandag nog by Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

Nog n tuin projek wat suksesvol afgehandel is en n klient wat baie tevrede is.Dis so lekker om Oudtshoorn se tuine mooi ...
24/04/2026

Nog n tuin projek wat suksesvol afgehandel is en n klient wat baie tevrede is.

Dis so lekker om Oudtshoorn se tuine mooi te maak ๐ŸŒธ

Kontak ons gerus vir die volgende:

๐Ÿ’ฆ Besproeiing en tuinuitleg:
Henties: 082 843 8823

๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€๐ŸŒพ Tuindienste:
Ludwig: 083 951 7174

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

Geseende Paasnaweek aan al ons gewaardeerde kliente.Mag hierdie Paastyd vir julle en julle families gevul wees met vrede...
03/04/2026

Geseende Paasnaweek aan al ons gewaardeerde kliente.

Mag hierdie Paastyd vir julle en julle families gevul wees met vrede, hoop en seeninge. Dankie vir julle volgehoue ondersteuning van Swans Kwekery- ons waardeer elke klient opreg.

Werksure gedurende Paasnaweek:

Vrydag - gesluit
Saterdag - 08:00 tot 14:00
Sondag - gesluit
Maandag - 08:00 tot 17:00

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

๐Ÿ”ฅ Nuwe voorraad ๐Ÿ”ฅPragtige nuwe potte en muur decor ontvang.Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’šWaar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹
23/03/2026

๐Ÿ”ฅ Nuwe voorraad ๐Ÿ”ฅ

Pragtige nuwe potte en muur decor ontvang.

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

Ons is baie opgewonde oor die nuwe werks week, want ons het n groot reeks nuwe bome ontvang ๐ŸŒณ๐ŸŒณ Schinus molle - Karoo pep...
15/03/2026

Ons is baie opgewonde oor die nuwe werks week, want ons het n groot reeks nuwe bome ontvang ๐ŸŒณ

๐ŸŒณ Schinus molle - Karoo peper of
Peperboom
๐ŸŒณ Combretum - Vaderlandswilg
๐ŸŒณ Apodytes - Witpeer
๐ŸŒณ Ekebergia - Essenhout/ Cape Ash
๐ŸŒณ Salix - Kaapse wilger
๐ŸŒณ Schotia - Huilboerboon
๐ŸŒณ Searsia - Wit Karee
๐ŸŒณ Olea africana - Olienhout
๐ŸŒณ Syzigium guineense - Waterpeer
๐ŸŒณ Celtis sinensis - Wit stinkhout

Ons het ook nuwe:
Grenadellas en Paw-paws

Kom maak gerus n draai - ons sien uit daarna om julle te help๐ŸŒธ

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

๐Ÿ’ฆ Nuwe voelbadjies (birdbaths) ontvang.Kom maak gerus n draai by ons- ons sien uit daarna om jou tot diens te wees.Swans...
13/03/2026

๐Ÿ’ฆ Nuwe voelbadjies (birdbaths) ontvang.

Kom maak gerus n draai by ons- ons sien uit daarna om jou tot diens te wees.

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery ๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

๐Ÿ”ฅPragtige, nuwe binneplante ontvang๐Ÿ”ฅ๐Ÿ”ฅ Ficus lyrata - mooi groot๐Ÿ”ฅ Spathiphyllum (Seilbootjie)๐Ÿ”ฅ Delicious Monster๐Ÿ”ฅ Ficus b...
12/03/2026

๐Ÿ”ฅPragtige, nuwe binneplante ontvang๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ”ฅ Ficus lyrata - mooi groot
๐Ÿ”ฅ Spathiphyllum (Seilbootjie)
๐Ÿ”ฅ Delicious Monster
๐Ÿ”ฅ Ficus benjamina
๐Ÿ”ฅ Ficus braided

Swans Kwekery: jou gunsteling kwekery๐Ÿ’š
Waar gehalte groei ๐Ÿ๐Ÿฆ‹

Address

239 High Street
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27442724793

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Swans Kwekery Oudtshoorn posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share