KarooTuin kwekery

KarooTuin kwekery KarooTuin - we offer a wide selection of plants and pots to brighten up your garden..be sure to visit

 Pragtige Gerbera daisies in blom en beskikbaar by KarooTuin kwekery Kom maak n draai en kikker iemand se dag op met n m...
18/06/2026

Pragtige Gerbera daisies in blom en beskikbaar by KarooTuin kwekery

Kom maak n draai en kikker iemand se dag op met n mooi Daisy plant🌺😊

 Hierdie week is daar nog nuwe pragtige struike en blom plante beskikbaar by KarooTuin kwekery Gypsophilas, heliotrope, ...
15/06/2026


Hierdie week is daar nog nuwe pragtige struike en blom plante beskikbaar by KarooTuin kwekery

Gypsophilas, heliotrope, daisy bosse en nog baie meer
Ons het ook nog n paar mooi krisante beskikbaar vir die van julle wat nog bietjie mooi kleur will byvoeg in julle Winters tuine😉🪻🌺

 Nuwe krisante begin nou oopmaak by KarooTuin kwekery Kom loer gerus en kikker jou Winter tuin op🌺🌺
10/06/2026

Nuwe krisante begin nou oopmaak by KarooTuin kwekery
Kom loer gerus en kikker jou Winter tuin op🌺🌺

 Hier is ietsie mooi vir elkeen 🌺Ons het Skadu plante, vrugte bome, vetplantjies, blom saailinge, mooi cover potte en ve...
09/06/2026

Hier is ietsie mooi vir elkeen 🌺
Ons het Skadu plante, vrugte bome, vetplantjies, blom saailinge, mooi cover potte en vele meer.🪻

Kom kuier gerus vir ons by KarooTuin kwekery
Ons is geleë in Parkweg 147 langs Klein Karoo Agri, Oudtshoorn
0718748569

 Dis Krisant tyd en hier by KarooTuin kwekery het ons baie baie Krisante vir elkeen se tuinKom loer gerus en kry jou Kri...
05/06/2026

Dis Krisant tyd en hier by KarooTuin kwekery het ons baie baie Krisante vir elkeen se tuin

Kom loer gerus en kry jou Krisante vandag nog

🪻-Hulle is pragtig in potte
🌿-Maak ideale pluk blomme
🪻-En dit is die perfekte geskenk vir n geliefde
🌿-Hulle blom in die Lente asook weer in die herfs

 Ons het die mooiste nuwe Gerbera daisies in voorraad by KarooTuin kwekery.Hierdie maak die perfekte geskenke vir gelief...
04/06/2026

Ons het die mooiste nuwe Gerbera daisies in voorraad by KarooTuin kwekery.

Hierdie maak die perfekte geskenke vir geliefdes, hulle is ook ideaal om te gebruik as sny blomme🌺

🌺-Halfdag to Volson
🌺-hou klam maar nie nat nie
🌺-blom heel jaar
🌺-gee gereeld voeding vir meer blomme

Kom maak gerus n draai hier by ons
Geleë langs Klein Karoo Afri in Parkweg Oudtshoorn
0718748569🌺

 Groot verskeidenheid tuin bordjies beskikbaar by KarooTuin kwekery Ideaal vir geskenkies of om iemand se dag op te kikk...
27/05/2026

Groot verskeidenheid tuin bordjies beskikbaar by KarooTuin kwekery
Ideaal vir geskenkies of om iemand se dag op te kikker met n positiewe boodskappie

Kom maak gerus n draai en sê hallo vir ons
Ons span staan altyd gereed om ons kliënte te help met n glimlag😄😊🌿🪻

 Hier by KarooTuin kwekery het ons splinternuwe COVER-POTTE in voorraad.. hier is van groot tot klein en iets in elke kl...
26/05/2026

Hier by KarooTuin kwekery het ons splinternuwe COVER-POTTE in voorraad.. hier is van groot tot klein en iets in elke kleur vir elke kliënt se smaak🌿🌺

Kom maak gerus n draai en kikker daardie huis of stoep- plant op met n mooi Cover Pot😉🪻

KarooTuin kwekery is geleë in Parkweg 147 langs Klein Karoo Agri vulstasie, Oudtshoorn
0718748569

23/05/2026

Address

147 Parkroad
Oudtshoorn
6620

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27718748569

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when KarooTuin kwekery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to KarooTuin kwekery:

Share