SEAL It Rubberized Paint

SEAL It Rubberized Paint Rust Primer Rust Converter Membrane free

01/09/2024
10/07/2024
Nano tech 3-in1  SEAL It Rubberized Paint
29/05/2023

Nano tech 3-in1 SEAL It Rubberized Paint

SEAL IT nanotech  pvb regte rubber verf!!!Seal it is nie jou normale rubber verf wat tans op die mark is nie. Maar n bui...
28/05/2023

SEAL IT nanotech pvb regte rubber verf!!!

Seal it is nie jou normale rubber verf wat tans op die mark is nie. Maar n buite gewone 3-in 1 rubber verf wat vinnig droog word en n leeftyd lank hou. Dit is n top coat, sealer en rust converter alles in een. Jyt het dus net een produk nodig. Vir die verf van teel, sink en grasdakke. Kan op teels, hout, sement vloere, asbes en basies enige oppervlak geverf word.
Is UV en hitte bestand en beskerm jou dak teen verdere verwering.
Dit is waterbestand en het n olie basis wat die leeftyd van die verf verleng. Kan aangewend word met n kwas, borsel of gespuit word. Ons produk is duursaam en bekostigbaar in die tans moeilike ekonomie. Vir slegs R890 per 20L is dit elke sent werd!!! Beskikbaar in 14 kleure. Ons courier land wyd. Skakel 0765435528

Aandag alle huiseienaars, boere en kontrakteurs. Het jy n lekkende dak, dam(sink/sement), grasdak, graansilo of mure wat...
18/05/2023

Aandag alle huiseienaars, boere en kontrakteurs. Het jy n lekkende dak, dam(sink/sement), grasdak, graansilo of mure wat vog deurslaan? Dan het ek die antwoord vir jou. "SEAL IT"
Dit is n alles in 1 produk. Die sintetiese rubber bied n diep beskerming teen roes en die natuur se elemente.
Seal it kan nie vergelyk word met ander rubber produkte nie. Seal it is n "Rust primer" "Rust converter" en membrane free.
En beste nuus ooit....hys die mees bekostigbare produk.

12/05/2023
09/05/2023

Dis nou die tyd! Maak seker jy is voorbereid vir as die groot reen kom die volgende somer.
Vir die mees bekostigbare duursame produk kan u nie verkeerd gaan met Nano nie.
Met Nano pvb rubberizing watetproofing dak verf gaan jy nie onkant betrap word nie.

Dit vul die krake en lekplekke en voorkom verdere skade aan dakke en mure wat veroorsaak word deur faktore. En is ontwerp vir Suid afrika se weersomstandighede.
Spesiale pryse vir verfkontrakteurs.

Address

Parys

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SEAL It Rubberized Paint posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share