Lawnmower Centre Parys

Lawnmower Centre Parys Repairs, Sales and services of lawnmowers, bushcutters, chainsaws, generators etc.

14/01/2018

Your word is a lamp for my feet, a light on my path Psalm 119:105

Mag julle n geseende tyd saan met famielie en geliefdes he hierdie tyd van JESUS se geboorte!!!!en n voorspoedige 2016
22/12/2015

Mag julle n geseende tyd saan met famielie en geliefdes he hierdie tyd van JESUS se geboorte!!!!en n voorspoedige 2016

Husqvarna rotervator - R4000
24/11/2015

Husqvarna rotervator - R4000

950KW Generators - R800 elk
24/11/2015

950KW Generators - R800 elk

5.5KW Generator - R4500
24/11/2015

5.5KW Generator - R4500

2.5KW Generator - R2000
24/11/2015

2.5KW Generator - R2000

24/11/2015

Van ketang skerpmaak tot weeteater lyn ons doen alles en nog meer met vriendlike en getroue diens teen alle tye. Met 'n groot verskeidenheid van onderdele .

Ons bord is op !!Ek wil baie biaie dankie se vir Karel Mare en Jan , Elmar Vosloo vir al julle harde werk.
06/11/2015

Ons bord is op !!
Ek wil baie biaie dankie se vir Karel Mare en Jan , Elmar Vosloo vir al julle harde werk.

Ons kry n nuwe naanbord! Baie dankie oom Leslie van  SIGNWORKS.
03/11/2015

Ons kry n nuwe naanbord! Baie dankie oom Leslie van SIGNWORKS.

18/09/2015

Mag julle almal n wonderlike geseende naweek beleef. Dankie vir die getroue ondersteuning,

11/09/2015

Halo Mensies,
Onthou om julle grassnyers en trimmers en kettingsae en so aan te bring vir die beste diens teen die beste prys. Ons is oop Maandae tot Vrydae vanaf 07h00 tot 13h00 en 14h00 tot 16h30. Die somer is hier so laat ons die masjientjies in orde kry...

Address

47 Buiten Street
Parys
9585

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lawnmower Centre Parys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category