DJ Tuindienste

DJ Tuindienste Jou eerste keuse wanneer dit by die onderhoud van jou tuin kom! Puik diens is ons waarborg.

Sondae is nie gemaak om in die tuin te swoeg en sweet nie!Laat ons hierdie week die chaos tem en weer harmonie na jou bu...
25/05/2025

Sondae is nie gemaak om in die tuin te swoeg en sweet nie!

Laat ons hierdie week die chaos tem en weer harmonie na jou buitelug ruimte bring.

Skakel ons by:

πŸ“± 082 359 0414




Herfs is hier... en DJ TUINDIENSTE is ook!Laat ons jou erf opruim, netjies hou, en jou tuinvullis verwyder.Skakel vandag...
24/05/2025

Herfs is hier... en DJ TUINDIENSTE is ook!

Laat ons jou erf opruim, netjies hou, en jou tuinvullis verwyder.

Skakel vandag nog!

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Daar is geen tuin wat ons nie kan tem nie! 🦁🦁🦁DJ Tuindienste sal jou lastige tuinwerk tjoef-tjaf kafdraf. Skakel ons vir...
22/05/2025

Daar is geen tuin wat ons nie kan tem nie! 🦁🦁🦁

DJ Tuindienste sal jou lastige tuinwerk tjoef-tjaf kafdraf. Skakel ons vir meer inligting!

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Ons laat nie gras onder ons voete groei nie!Kontak DJ Tuindienste vandag nog vir 'n kwotasie:πŸ“±082 359 0414πŸ“§ info@djtuind...
20/05/2025

Ons laat nie gras onder ons voete groei nie!

Kontak DJ Tuindienste vandag nog vir 'n kwotasie:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Omskep jou tuin in 'n OASE met DJ Tuindienste!Druk gerus op ons knoppie om jou tuin of erf te versorg.Laat ons jou blare...
19/05/2025

Omskep jou tuin in 'n OASE met DJ Tuindienste!

Druk gerus op ons knoppie om jou tuin of erf te versorg.

Laat ons jou blare, deklaag en tuinvullis opruim en verwyder.

Ons bied grassny, snoeiwerk en vele ander dienste, insluitend bemesting en die verwyder van bossies en onkruid op geplaveide areas.

Kontak ons vandag nog vir 'n kwotasie!

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Geniet 'n sorgvrye Sondag! 🌞Laat DJ Tuindienste jou tuin in die nuwe week kom versorg en mooimaak.Skakel ons by:πŸ“±082 359...
18/05/2025

Geniet 'n sorgvrye Sondag! 🌞

Laat DJ Tuindienste jou tuin in die nuwe week kom versorg en mooimaak.

Skakel ons by:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Maak jou bure GROEN van jaloesie met DJ Tuindienste!Kontak ons vandag nog vir jou kwotasie:πŸ“±082 359 0414πŸ“§ info@djtuindie...
17/05/2025

Maak jou bure GROEN van jaloesie met DJ Tuindienste!

Kontak ons vandag nog vir jou kwotasie:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Ons weet waar ons WORTELS lΓͺ: DJ Tuindienste is gewortel in ons gemeenskap!Laat ons jou tuin in 'n pragtige oase omskep:...
16/05/2025

Ons weet waar ons WORTELS lΓͺ: DJ Tuindienste is gewortel in ons gemeenskap!

Laat ons jou tuin in 'n pragtige oase omskep:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Dryf hope en hope HERFSBLARE jou teen die mure uit? Laat DJ Tuindienste dit vir jou kafdraf!Skakel ons by:πŸ“±082 359 0414πŸ“§...
14/05/2025

Dryf hope en hope HERFSBLARE jou teen die mure uit? Laat DJ Tuindienste dit vir jou kafdraf!

Skakel ons by:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Moenie dat πŸ‚πŸHERFSBLAREπŸπŸ‚ 'n hele herrie in jou tuin veroorsaak nie – laat dit aan DJ Tuindienste oor!Skakel vandag nog:...
13/05/2025

Moenie dat πŸ‚πŸHERFSBLAREπŸπŸ‚ 'n hele herrie in jou tuin veroorsaak nie – laat dit aan DJ Tuindienste oor!

Skakel vandag nog:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Laat ons jou blare en tuinvullis opruim en verwyder!Skakel ons by:πŸ“±082 359 0414πŸ“§ info@djtuindienste.co.za
12/05/2025

Laat ons jou blare en tuinvullis opruim en verwyder!

Skakel ons by:

πŸ“±082 359 0414
πŸ“§ [email protected]





Address

Parys
9585

Telephone

+27823590414

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DJ Tuindienste posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DJ Tuindienste:

Share

Category