Cherry Square Hub

Cherry Square Hub Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Cherry Square Hub, Home improvement, 100 Bree Str, Parys.
(1)

02/06/2026

👍👍 *Ons gaan elke laaste Saterdag van die maand _MARK HOU_* 👍👍👍 Bespreek nou jou stalletjie ( R100.00 waarvan R 50.00 aan DBV geskenk word) vir *27 Junie* Cherry Square (Agter Cherry On Top) 100 Bree Str

31/05/2026

‼️Gaan loer gerus in daar‼️

30/05/2026
Baie dankie aan al die uitstallers en besoekers vir u ondersteuning by ons Boeremark Cherry Square Hub
30/05/2026

Baie dankie aan al die uitstallers en besoekers vir u ondersteuning by ons Boeremark Cherry Square Hub

Kom Kuier en                                                                                                            ...
29/05/2026

Kom Kuier en *Bring Kossies vir die diere, 'n warm kombersie en laat dit by die DBV stalletjie* Ook . . *Geniet ons stalletjies* ➡️Kuns ➡️Vars Vrugte ➡️Goeie Aartappels baie goedkoop ➡️Koeksisters ➡️Klein Koekies ➡️Beskuit ➡️Boereworsrolle en baie meer . . . Cherry Square 100 Bree Str Parys

Address

100 Bree Str
Parys
9585

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cherry Square Hub posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share