MBA Security

MBA Security GUARDING, ALARM INSTALATIONS, ARMED RESPONSE, MONITORING, GATE AUTOMATION, INTERCOMMS, CASH IN TRANS

We specialize in the following:
Security Guarding / Armed Reaction
Armed Banking / CCTV Camera's / Wages
Alarm Installations & Monitoring
VIP Protection / Tactical Response Team / Mine & Industrial Security
Access Control
Escort of Assets in Transit

Blessed..
03/04/2026

Blessed..

Need acces control, call us today..
02/03/2026

Need acces control, call us today..

13/01/2026

Dinsdag 13 Januarie 2026

Môre

Verlede naweek trek hier by ons 2 storms verby. Saterdag weerlig, wind en reën dis ongelooflik. Sondag, weer so. Bome waai om, takke breek af, paaie oorspoel en krag is af.

Die volgende 7 dae is ons basies sonder krag. Lyne is beskadig, stadsraad se mense is te min om alles te hanteer. Mense raak ongeduldig. Ons eie mense gaan brand bande, versper paaie en spreek hul misnoeë uit.

Intussen bekyk ek die spulletjie so en wonder by myself, hoe is dit dat hierdie mense nie planne maak nie? Dit is asof die ouens net wil sit en kerm, van ons bied hulp aan, bring jou koue goed, my vrieskaste is aan en koud. Niemand maak van my aanbod gebruik nie, letterlik niemand!

Nou wonder ek, hoe lyk hierdie ouens se ander voorbereiding? Het hul alarms of ander veiligheidstoerusting wat 'n 7 dae onderbreking kan deurstaan? Het hul alternatiewe kragvoorsiening soos opwekkers of sonkrag stelsels? Nee, toe nie.

Ek begryp nie hoe mens nie kan vooruit beplan nie. My kop is te plat hiervoor.

Dawie Conradie
082 930 9905

Especially on farms or small holdings, be aware of your surroundings!
26/12/2025

Especially on farms or small holdings, be aware of your surroundings!

May you all have a blessed festive season with family and friends !
25/12/2025

May you all have a blessed festive season with family and friends !

23/12/2025

Access control for your bussines or home..

23/12/2025

Stay secure! 015 7812613

The wait is almost over!
21/12/2025

The wait is almost over!

Coming soon.. check out our page here...
18/12/2025

Coming soon.. check out our page here...

Exciting times..new development is coming..
17/12/2025

Exciting times..new development is coming..

Contact us for all your security needs at 0157812613
01/12/2025

Contact us for all your security needs at 0157812613

18/11/2025

Dinsdag 18 November 2025

Môre

Is jou alarm, elektriese heining, kamera stelsel, hekmotor en enige ander veiligheidstoerusting al gediens? Desember maand lê voor, tradisioneel 'n tydperk van verhoogse misdaad aktiwiteit, probleme met verskaffing van komponente en onderdele, tegnici wat nie beskikbaar is nie en verhoogde druk weens baie mense wat op die nippertjie laat herstelwerk doen.

Kry so gou moontlik jou goed in orde, laat diens sovêr jy kan en maak seker al jou reelings is in plek.

Besighede wat oor die kersseisoen sluit kan ook baat daarby om iemand te hê wat gereeld die perseel besoek en inspekteer. Ek weet van baie eienaars wat terugkom na vakansie en eers op die eerste werksdag uitvind hul plekke is geroof, soms nog op dieselfde dag as wat hul gesluit het. Ek't een jaar 'n ou gehad wat in 'n werkwinkel toegesluit was en eers 'n week later gevind is.

Wees asseblief paraat, moenie nou jou veiligheids regime laat verslap nie. Sluit deure, bêre waardevolle items agter geslote deure en maak seker jou vroeë waarskuwing stelsels werk reg.

Dawie Conradie

Address

7 Trichardt Street
Phalaborwa
1390

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MBA Security posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MBA Security:

Share