Party Linen

Party Linen Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Party Linen, Home improvement, Postmasburg.

28/11/2018
28/11/2018
26/11/2018

Net 3 bestanddele Ryk en romerig ~ tuisgemaak, die beste !! Die lekkerste volroom roomys wat jy nog ooit gemaak het, sonder roomys masjien 1 lt vars room (yskoud verkieslik oornag in yskas) 1 blik volroom kondensmelk 1 tl vanilla essence In lekker groot mengbak giet jou room in en voeg vanilla by Op...

25/11/2018

ASPERSIETERT
Kors:
1Kop meel
125gr margarien (kamer temperatuur)
1 klein blikkie roommielies (215gr)
Sout
Vryf botter met vingerpunte in meel in. Meng alles en smeer in ‘n tertbord
Vulsel:
2 groot ui gekap en gebraai
250gr spek gesnipper en gebraai
1Kop kaas
2ml sout
2 eiers geklits
1 kop suurroom of yogurt
1 Blik Aspersies(gedreineer)
1 Teel suiker

Sout en peper na smaak
Meng alles,
Gooi in kors en bak 45min by 180 C

My aanpassings: Ek het bygevoeg, 3 repies spek, nie 250gr spek, +/- 150gr ham blokkies, 1 ekstra eier en ook so 1/4 koppie melk. Ek het myne gebak vir ongeveer 50 minute.

Ek het ook net 1 klein houertjie yoghurt ingegooi – ipv ‘n koppie

Die resep gaan net so goed werk sonder die kors. Dit sal kan deurgaan as korslose tert ook.

Versier jou tert mooi met kersie tamaties, paprika en droe pietersielie

Hierdie resep is genoeg vir 4 mense

Krediet aan Kreatiewe kosidees

Lekker braai rsa

Address

Postmasburg

Telephone

0825934442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Party Linen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share