CJ Works and Repairs

CJ Works and Repairs Repairing and buiding improvements of your home and security, decor and garden essentials

for all your tiling, plumbing, electrical, woodwork, steelwork, building, painting, fencing,security gardening essentials, class 1 mechanical

16/12/2025

Goeie dag almal, Chris se nommer is tydelik buite werking, indien enige iemand vir Chris wil kontak kan daar op 0764290555 met hom kontak gemaak word. Groete CJ Works and Repairs

Ek wou nie graag die volgende doen nie maar die saak lei nou tot op die punt wat ek my naam en my besigheid moet beskerm...
01/12/2025

Ek wou nie graag die volgende doen nie maar die saak lei nou tot op die punt wat ek my naam en my besigheid moet beskerm en die volgende punte uitlê:
1. Ek het die sement blad uitgehaal en die plavysel vir Mnr. Anoniem gelê.
2.Ons het n 6 maande waarborg op ons werk gegee.
3. Die weer was nie aan ons kant nie so die reën het veroorsaak dat die plavysel sak, ek het vir Mnr. Anoniem geadviseer dat ons dit 4 tot 6 maande gee sodat die klei en die stene kan "set" weens dit vleiland is.
4. Na die waarborg aan Mnr. Anoniem bekend gemaak het, was ek drie keer daar om klein "foutjies" op my onkostes gaan reg maak. Waar ek op die derde keer aan hom genoem het dit gaan weer reën en hy moet met sy voertuie oor die stene beweeg sodat dit kan vas trap.
5. Ons het oor een gekom dat ek die plavysel vir hom sal gaan reg maak sodra die weer geskik is om aan die plavysel te werk, waar by hy ingestem het.
6. 'n Week later word ek beswadder op sosiale media sonder enige kennisname van dit nadat ons 'n ooreenkoms gesluit het.

Lang storie kort, ek is vandag verby die perseel waarop ek gesien het Mnr. Anoniem het ander kontrakteurs op perseel om my "brou" werk te herstel nadat ons n datum vas gemaak het vir 5 Desember 2025.

Dankie vir al CJ Works and Repairs en mede Potchefstroomers se ondersteuning. Ek hoop die post stel julle gerus. Ek het vele ander kliente wat van my diens kan getuig.

Ek heg die post aan as verwysing na waaroor my hele post gaan.

Vriendlike groete.
CJ Works and Repairs & span

15/04/2025

Dit wil gedoen word, nog bietjie onkundig maar kom daar 😂😂😂

18/02/2025
Smoker custom build vir klient. Groot sukses en trotse werk.
29/11/2024

Smoker custom build vir klient. Groot sukses en trotse werk.

December Specials following.
26/11/2024

December Specials following.

Address

Potchefstroom
2531

Telephone

+27766733921

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CJ Works and Repairs posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to CJ Works and Repairs:

Share