DIE RENO OU

DIE RENO OU Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from DIE RENO OU, Home improvement, Equestria, Pretoria East.

Dienste sluit in:
- Kombuis/kamer/badkamer kaste met graniet of ceaserstone afwerking
- Verbrekings en herbouings
- Loodgieterswerk en elektriese installasies
- Teelwerk
- Vloere (hout en viniel)
- Houtdekke en patio's
- Hang van deure
- Verf + Rhinolite

18/02/2026
Jou huis. Jou styl. Ons vakmanskap.Of jy nou nuut bou of jou spasie wil moderniseer,Die Reno Ou is jou eenstop-oplossing...
19/01/2026

Jou huis. Jou styl. Ons vakmanskap.

Of jy nou nuut bou of jou spasie wil moderniseer,
Die Reno Ou is jou eenstop-oplossing vir professionele bou- en renovasiewerk.

Van kombuise tot badkamers, teëlwerk en meer –
ons bou dit reg, die eerste keer.

Of jy nou ’n nuwe bouprojek begin of jou huis wil opknap en moderniseer, Die Reno Ou is jou eenstop-oplossing vir kwalit...
14/01/2026

Of jy nou ’n nuwe bouprojek begin of jou huis wil opknap en moderniseer, Die Reno Ou is jou eenstop-oplossing vir kwaliteit bou- en renovasiewerk.

- Nuwe Bouwerke & Alle Renovasies
- Badkamer-opknappings
- Kombuise
- Ingeboude Kaste
- Teëlwerk

EN MEER!

Kontak Johan 073 46 77 452

Hierdie pragtige mosaiek teels gee weer nuwe lewe aan 'n ou stort.  Kontak Johan 073 46 77 452
07/02/2024

Hierdie pragtige mosaiek teels gee weer nuwe lewe aan 'n ou stort.

Kontak Johan 073 46 77 452

01/06/2023
Eerste span rugby kleedkamer 🏈Vir navrae kontak Johan 073 46 77 452
01/06/2023

Eerste span rugby kleedkamer 🏈

Vir navrae kontak Johan 073 46 77 452

NOU gaan ons braai!Wow jou familie en vriende met 'n splinternuwe braai en kuier area. Stoep met ingeboude braai, voorbe...
30/03/2023

NOU gaan ons braai!

Wow jou familie en vriende met 'n splinternuwe braai en kuier area.

Stoep met ingeboude braai, voorberei areas en genoeg kaste - wat meer kan jy vra,

Of lekker kuier om 'n vuurtjie met die sterrehemel bo jou kop in die gesellige boma area.

As die jou hartsnare roer, kontak vir Johan op 073 46 77 452, vir 'n kwotasie.

Badkamer - heeltemal oorgedoen met nuwe teels, bad, stort, wasbak kas met dubbel wasbakke.Kontak Johan 073 46 77 452
21/09/2022

Badkamer - heeltemal oorgedoen met nuwe teels, bad, stort, wasbak kas met dubbel wasbakke.

Kontak Johan 073 46 77 452

Stoep area vergroot met hout dekTeel dak en skuifdeure geinstalleerKontak Johan 073 46 77 452
21/09/2022

Stoep area vergroot met hout dek
Teel dak en skuifdeure geinstalleer

Kontak Johan 073 46 77 452

Address

Equestria
Pretoria East
0084

Telephone

+27734677452

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when DIE RENO OU posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to DIE RENO OU:

Share