Oak Tree Garden Service

Oak Tree Garden Service Ons Tuindienste is in Pretoria Oos

Ons bied slegs weeklikse dienste.Geen eenmalige dienste nie. Ons bied n weeklikse diens. Ons het vele verwysings.

Gelukkige kliente. In die winter maak ons jou geute skoon, plant vir jou plante.Ons doen net soveel extra.Daar is net geen waarborg of n plant of n boom sal groei of dood gaan nie. Plant van bome of plante op eie Risiko. Lee ons bestuurder, is by elke tuin,hy spuit die gif,gee leiding aan ons werkers.Verwyder dooie blare,plante en takke. Ons is n tuindienste in Pretoria -Oos. Komplekse welkom.All

e area's in die Ooste van Pretoria

Ons werk nie op vakansie dae nie.Ons werk nie in die reën nie.Daar is wel 5 week maande waar jy n extra diens kry. Ons is n Familie besigheid,ons het trots in ons werk.En gee altyd ons beste,ons maak wel foute.Ons stel foute reg soos wat ons gaan en leer elke dag iets extra.

Oak Tree Gardens076 868 1556Your best choice,garden service.
05/05/2026

Oak Tree Gardens
076 868 1556

Your best choice,garden service.

Oak Tree GardensGardens servicePretoria East076 868 1556
10/04/2026

Oak Tree Gardens
Gardens service
Pretoria East
076 868 1556

Address

50 Eros Road, Faerie Glen
Pretoria
0081

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 12:00

Telephone

+27768681556

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oak Tree Garden Service posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category