Bollies Locksmith

Bollies Locksmith We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

12/01/2026

Bollies Locksmith wil graag almal in ons gemeenskap n Voorspoedige 2026 toewens.
Kom help ons ook om n voorspoedige nuwe jaar te hê en kom maak jul spaarsleutels voor die skole begin!
Kontak Estelle vir enige slot of sleutel probleem by 082 5500 783.

We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

15/12/2025

Goeiedag Moot mense. Kom maak julle spaarsleutels voor jul op vakansie gaan. Ons sluit 23 Desember en maak weer oop op 5 Januarie.

Mag julle almal n geseënde en heerlike Feestyd beleef!

03/11/2025

We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

03/11/2025

Kom ondersteun Bollies Locksmith asb vandag! Enige slot en sleutel probleme word opgelos! Estelle 082 5500 783.

Alle klein besighede in die Moot het asseblief ondersteuning nodig / All small businesses in the Moot needs a lot of support please!

Please come and support Bollies Locksmith today. Any key and lock problems will be solved! Estelle 082 5500 783.

We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

02/10/2025

Kom ondersteun ons vandag en maak jou spaar sleutels voor die skool vakansie! Ons sien uit daarna om jou te sien!

Ondersteun asb klein besighede in hierdie moeilike tye!

22/04/2025

Kom ondersteun asb die klein besighede in die Moot in hierdie moeilike tye. Kom sny asb julle sleutels of skakel ons by 082 5500 783 vir enige slot en sleutel navrae.

We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

25/06/2024

Is daar dalk enige klein besigheidseienaars wat nie kan bekostig om n admin persoon aan te stel nie en nie by alles uitkom nie? Ek bestuur al 30 jaar vir Bollies Locksmith en het tyd op hande vir enige admin werk wat ek van my eie huis af kan doen.
Ek kan help met die volgende, teen n nominale fooi :
Korrespondensie
Kwotasies
Fakture
Kleinkas
Lone
Banksake en enigiets anders.
Ek is n betroubare, vertroulike en harde werker, bly in Villieria, Pretoria, en bestuur ons besigheid vanaf ons huis. U kan my skakel of whatsapp by 082 5500 783.
Asb, geen scammers nie...ek is baie gou om n scammer uit te vang en sal jou laat vervolg indien ek jou uitvang!

We supply, replace and repair most kind of locks in the locksmithing industry. We duplicate car keys and can cut, code and chip the latest vehicle keys.

18/06/2024

Bollies Locksmith wil graag n beroep doen op elke inwoner en besigheid in die Moot om asseblief jul klein besighede te ondersteun. Vanaf April kry elke klein besigheid swaar en moet ons bymekaar staan. K9m sny asb jul sleutels by ons en kry n vriendelike en goeie diens. Skakel Estelle by 082 5500 783 vir jou benodighede.

02/04/2024

Bollies Locksmith tot u diens! Ons is beskikbaar vir enige sleutel en slot probleme. Kom sny u sleutels voor die skole begin. Ons is geleë te 862 Nico Smith Str, tussen 22e en 23e laan in Villieria.

Bollies bied die beste en vriendelikste diens aan ons gemeenskap. Ondersteun asb ons klein besighede!

Address

862 Nico Smith Str, Villieria
Pretoria
0186

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bollies Locksmith posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bollies Locksmith:

Share

Category