29/10/2025
Ek en Delmarie (SSS Clivias) het die volgende suiers beskikbaar. 🌿
Courier op eie onkoste of reël vir optel in Pretoria. Postnet en Courier Guy kan gebruik word of optel kan gereel word in Pretoria. Slegs Suid Afrika.
WhatsApp Delmarie by 0728893993 of vir Jan by 0824626986 vir bestelling.
Ons werk op ’n first come, first serve basis — om teleurstelling te voorkom, plaas jou bestelling so gou as moontlik. Betaling verseker jou bestelling.
1. Malachite × Spearmint interspect (Spearmint = (Vico Geel x Charles Green) x Charles Green)– 8 blare – R850
3. Peach Groen keel (klas 57 Kleurkaart 76)– 11 blare – R450. Moeder kom van Allan Tait se stal. GEEN FOTO
5. Nope – 9 blare – R600. Breeblaar rooi ( #7 op kleur kaart) met wit keel. Sommige Blomme was MT.
6. Footloose – 10 blare – R600. Blare raak tot so 75 mm wys. Gr 1 geel.
7. 'Meisiekind’ F1 word pienk volkop – 9 blare – R400. Teling onbekend. Uit Wyle dr Danie van Vuuren se versameling
8. Baby Chocolate × Crown Prins – 7 blare – R400. Agtergrond van Baby Chocolate onbekend.
10. Red Green Girl – 11 blare – R400
11. Gems Golden Renaissance × Vico. Interspesie uit Francois van Rooyennse teelprogram. – 9 blare – R850
12. ‘SSS Spookie’ (Ghost × Ghost2. Plant van Carrie uit Charl Malan se Ghost program). Eerste blom was amper wit vandaar die naam. Lig intensiteit speel n rol – 9 blare – R600