09/08/2022
Pos beskikbaar
Ons is opsoek na iemand wat een volle week in ‘n maand vir ons ‘n uitstalling te kan doen. Dit sal die begin of einde van elke maand wees.
Moet Afrikaans en Engels sprekend wees.
Eie vervoer ‘n vereiste.
Cnr Garsfontein Rd &, De Villebois Mareuil Dr, Pretoriuspark.
Handlesure:
Maandag-Saterdag: 09:00 - 19:00
Sondag: 09:00 - 17:00
Stuur asb CV na - [email protected]