Khayastad kry sy eie storie

Khayastad kry sy eie storie Klein veranderings in jou huis kan groot impak maak Khayastad bied oornag akkommodasie vir 1,2 maar maksimum 3 mense. Daar is 'n ketel met mikrogolfoond.

Dis nie 'n gastehuis, maar 'sefsorg eenheid nie. Ons tarief is goedkoop, omdat ons weet dat om te reis tot hier reeds duur is. As jy boonop 'n pasient of familielid in de hospitaal het, wil jy jou nie nog bekommer oor reuse uitgawes nie. Khayastad is 'n oopplan eenheid met dubbelbed. Aan die ingangkant is daar 'n sit of slaapbank waar daar 'n tweede of derde gas kan oornag. Die woonstel het 'n kom

buisie wat beperk toegerus is vir 3 gaste. In die yskas sit ons vir jou 'n houer melk. Gebruik gerus die koffie, tee, suiker en melk wat spesiaal vir jou as gas daar gesit is. Die badkamer bestaan uit stort, toilet en wasbak. Jou kar word veilig parkeer agter 'n hek. Prys vir eenheid R250.00 en dit sluit 1of 2 gaste in. 'n 3rde gas betaal R50.00 ekstra. Totaal vir 3 = R300.00 Dis waarskynlik van die laagste tariewe indien nie die heel laagste prys vir akkommodasie soos hierdie.

17/08/2024
14/11/2021

Address

Iewers In Die Stad
Pretoria
0181

Telephone

0823232848

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Khayastad kry sy eie storie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Khayastad kry sy eie storie:

Share